Witneus-Papegaaivis

Die witneus-papegaaivis (Scarus psittacus) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Palenose parrotfish.

Witneus-papegaaivis
Witneus-Papegaaivis
Witneus-Papegaaivis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
(Rafinesque, 1810)
Genus:
Scarus

(Forsskål,, 1775)
Spesie:
S. psittacus
Binomiale naam
Scarus psittacus
Forsskål, 1775

Identifikasie

Die vis word tot 33 cm lank met 'n slank, skraal lyf en gepunte kop. Aanvanklik is al die visse grysbruin tot rooibruin met 'n wit neus en rooi pektorale vinne. Die volwasse mannetjies het 'n kleurvariasie: geel tot groen skubbe met salmpienk rante, die lyf is soms geelbruin, die voorkop is soms pers, daar is soms pienk bande op die blou vinne, soms blou lyne om die bek en soms 'n blou stertvin.

Die vis leef in tropiese strandmere en vlak aflandige koraalriwwe in water wat 1 tot 25 m diep is. As onvolwasse visse leef die vissies in groepe saam en later as volwasse visse as alleenlopers. Hulle vreet alge.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Tags:

Witneus-Papegaaivis IdentifikasieWitneus-Papegaaivis Sien ookWitneus-Papegaaivis VerwysingsWitneus-Papegaaivis Eksterne skakelWitneus-Papegaaivis BronWitneus-Papegaaivis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GroepsgebiedewetYsterVryheidsdagOntkiemingYstervarkTaylor SwiftSuid-AfrikaGeskiedenis van die BoererepubliekeParkinson se siekteIngrid JonkerVleilandAnette EngelbrechtDie GelofteGeskiedenis van AfrikaansAfkortingDermpoliepTwaalf Stamme van IsraelKrokodilHoutKoekie (rekenaarwetenskap)MuskietPersoonlikheidValentynsdagGlobaliseringMateriaalCounter-Strike (videospeletjie)AtoomHeuningBreinvliesontstekingIgtiologieGianna MichaelsRina HugoHemelBesemJoseph LynchGrootste rampe in Suid-AfrikaJohan BadenhorstJan van HunksLys van lande volgens bevolkingCovid-19-pandemieInstagramSpinnekopKoolstofdioksiedHulpwerkwoordAfleiding (taalkunde)PerdHarry KerrAborsieLewer7de LaanOopbroninhoudLeonardo da VinciModeontwerpVarkgriepSigaretWoestynWaterstofLongLeierErfenisdag (Suid-Afrika)KunsOorlogMaagsweerPsigopatieSportDemokrasieHorlosieDiarreeWoordeboek van die Afrikaanse TaalMetamfetamienKunsmatige algemene intelligensieJagluiperdBestuiwingPornografiese akteurGeld🡆 More