Witmosselkraker: Visspesie

Die witmosselkraker (Sparodon durbanensis) is 'n endemiese vis wat aan die Suid-Afrikaanse suid- en ooskus voorkom.

Dit staan ook bekend as 'n witbiskop, sandbloue, sandstompkop, beenbek of 'n silwersteenbras en in Engels as die White musselcracker.

Witmosselkraker
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Sparodon
Spesie:
S. durbanensis
Binomiale naam
Sparodon durbanensis
(Castelnau, 1861)
Sinonieme

Sandstompkop

Voorkoms

Die vis is silwergrys van kleur met 'n uitermate groot kop, die pens is wit, die vinne donkerder en die kieudeksels (operkulum) is swarterig.

Habitat

Die vis kom voor op rotsbodems aan die strandgebied. Die vis word tot 1,2 m lank en weeg dan 23 kg. Dit is 'n gewilde rotshengelvis en eetvis.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Witmosselkraker VoorkomsWitmosselkraker HabitatWitmosselkraker Sien ookWitmosselkraker VerwysingsWitmosselkraker BronneWitmosselkraker Eksterne skakelWitmosselkraker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SendelingposisieSkuinsstreepSeksueel oordraagbare infeksieMiddelmisbruikSwart menseKlankverskynselsEkologieDeelwoordToestand van materieKoppeltekenAtletiekDemokratiese Republiek die KongoPriemfaktorGemeenskapsorganisasieSprokieDroogteEnsiklopedieKinderregteSkaapMartin Luther King jr.MiddeloorontstekingRepubliek die KongoWorcesterGewasboerdery in Suid-AfrikaMenseregtedagMusiekVroueregteVlekvrye staalHoofstadCarles PuigdemontJode in Suid-AfrikaHector PietersonLys van Afrikaanse rolprenteSeekatImpakte van toerismeEngelandEreksieMeervoudPerdebyeAsemhalingVervoerBek-en-klouseerStereotipeGemeenskapBoelieryCholeraSelakantWater (molekuul)Suid-Afrikaanse randBelastingCleopatra VII1990RooibokHoenderFiksieVoëlHortologieMaselsRamsar-vleilande in Suid-AfrikaGeslagLLys van Suider-Afrikaanse soogdiereDiarreeSeisoenSpeelkaartAngina pectorisKatoenSpringbokkeElon MuskHannes van WykBeurtkragEkonomie van Suid-Afrika🡆 More