Witmelkhout: Plantspesie

Die Witmelkhout (Sideroxylon inerme) is 'n struik of 'n boom wat in Suid-Afrika voorkom in 'n strook langs die kus vanaf die Kaapse Skiereiland tot by Mosambiek en is inheems in die Wes-Kaap, die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga.

Buite Suid-Afrika is die boom inheems in Aldabra, Comore-eilande, Eswatini, Kenia, Mosambiek en eilande, Somalië, Tanzanië en Zimbabwe.

Witmelkhout
Witmelkhout: Galery, Sien ook, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Sapotaceae
Genus: Sideroxylon
Spesie:
S. inerme
Binomiale naam
Sideroxylon inerme
L., (1753)
Sinonieme
  • Calvaria inermis (L.) Dubard
  • Roemeria inermis (L.) Thunb.

Die bome is blaarryk en groei meestal naby die see. Die vrugte is vlesig, persswart en sowat 1.2 cm in deursnee. Hulle is eetbaar maar nie almal is smaaklik nie. Die bome leef lank. Bekende Witmelkhoutbome is die "Poskantoorboom" in Mosselbaai, die "Fingo" boom in Peddie en die "Verdragsboom" in Woodstock.

Die spesie het drie subspesies:

  • Sideroxylon inerme subsp. cryptophlebium (Baker) J.H.Hemsl.
  • Sideroxylon inerme subsp. diospyroides (Baker) J.H.Hemsl.
  • Sideroxylon inerme subsp. inerme

Galery

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

Witmelkhout GaleryWitmelkhout Sien ookWitmelkhout BronneWitmelkhout VerwysingsWitmelkhout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ReënspinnekopProteaSuikersiekteGeldeenheidJode in Suid-AfrikaWapen van NamibiëGeskiedenis (vakgebied)HondJohannesburgNG gemeente JansenvilleMigrasie van voëlsDiarreeSilwerYslandLys van Nederlandse skildersBronsPlae van EgipteSeksueel oordraagbare infeksieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaJodeSpysverteringstelselWaterToerismeSean CombsKopieregRoofvoëlWerkwoordPrimêre sektor van die ekonomieVergelykings (taalkunde)Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHannes van WykImpakte van toerismeVlinderLys van kinderspeletjiesLys van Suid-Afrikaanse skrywersGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogPad na jou hartBloutongsiekteChromatografieEk is 'n Afrikaan (toespraak)Limpopo (rivier)SwangerskapAardbewingStereotipePerdMuishondBeesvleisNoordwesHulpwerkwoordNavorsingHomoniemLuiperdBloedsomloopstelselOlifantJaco JacobsSowjetunieKommunikasieFabelGroot DepressieBrittany Ashton HolmesWet op Bantoe-onderwysGasKaapstadse waterkrisis 2015-2018Lys van hoofstedeSwartrenosterSias ReineckeChristendomVarkNic de JagerIsraelMoedersdagVrouTamatieGalileo GalileiStam (taalkunde)🡆 More