Witlip-Bontpaling

Die witlip-bontpaling (Gymnothorax chilospilus) is 'n vis (daar word na die vis verwys as 'n paling) wat in die Indies-Pasifisiese area, die westelike Indiese Oseaan eilande en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank aan KwaZulu-Natal voorkom.

In Engels staan die paling bekend as die Lipspot moray.

Witlip-bontpaling
Witlip-Bontpaling
Witlip-Bontpaling
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. chilospilus
Binomiale naam
Gymnothorax chilospilus
Bleeker, 1864

Voorkoms

Die paling is bruinerig van kleur en die hele lyf is bedek met 'n onreëlmatige patroon van donker vlekke. Daar is 'n wit kol net onder die mondhoeke op die onderste kaak, vandaar die naam witlip. Die dorsale vin is lank; dit begin net voor die kieusplete. Die iris is donkerbruin met 'n goue ring om die pupil.

Habitat

Die paling kom in koraal- en rotsriwwe voor in water wat 2 – 45 m diep is. Daar is baie min bekend omtrent die paling.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Witlip-Bontpaling VoorkomsWitlip-Bontpaling HabitatWitlip-Bontpaling Sien ookWitlip-Bontpaling BronWitlip-Bontpaling Eksterne skakelWitlip-Bontpaling

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kolorektale kankerSwartbewussynsbewegingDistrik SesReënspinnekopSuiwelprodukSkilpadKoolhidraatWiskundige terminologieSitrus7de LaanStilleweSout (chemiese stof)AardedagIndustriële RevolusieTropiese sikloonWayde van NiekerkAgtergrond (narratief)KriekKoos du PlessisGeografie van Suid-AfrikaKonflik (proses)Tweede WêreldoorlogSuikersiekteKasterolieBySelfieLys van Nederlandse skildersGeskiedenis van erotiese afbeeldingsSirkusRymOu Apostoliese KerkSteve BikoLys van kinderspeletjiesMolekuulNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBek-en-klouseerSeisoenBelgiëSokkerVerkoueBoelieryToekoms van die AardeWeeluisKoringVakbondKorrupsieBevolkingSpringbokOutismeJode in Suid-AfrikaFacebookGedigVars waterSeksuele penetrasieErfenisUitwerking van klimaatsveranderingBreingewasRomanBosluisWoestynTatoeëermerkInligtingLarry PageSwawelVlekvrye staalKolonialismeAngina pectorisMierGroot GatGeldVrystaatApostoliese GeloofsbelydenisViëtnamKaartElon Musk🡆 More