Witkruismuisvoël

Die witkruismuisvoël (Colius colius) is 'n standvoël wat voorkom in Namibië - uitgesonder die noordooste en Caprivistrook - die Wes-Kaap, Noord-Kaap en die weste van Noordwes en die Vrystaat.

In Engels staan die voël bekend as White-backed mousebird.

Witkruismuisvoël
Witkruismuisvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Colius
Spesie:
C. colius
Binomiale naam
Colius colius
(Linnaeus, 1766)

Voorkoms

Die voël is ligter as die gevlekte muisvoël. Die snawel is blouwit met 'n swart punt en die bene is pienk. Die voël word tot 31 cm lank en weeg tussen 30 tot 55 gram.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Witkruismuisvoël VoorkomsWitkruismuisvoël Sien ookWitkruismuisvoël BronWitkruismuisvoël VerwysingsWitkruismuisvoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kasteel die Goeie HoopJuraGeboorteVervoerLys van kinderspeletjiesHorlosieNasionale PartyThe CranberriesLeeudoringstad-spoorwegrampNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaCarike KeuzenkampVerkragtingLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSportWelwitschiaWes-KaapKimberleyTydKaliumTreinJan van RiebeeckRosa ParksOnderhandelinge om apartheid te beëindigWeervoorspellingMiltRomanInflasieOranjerivierMIV/vigs in Suid-AfrikaMusieksimboleHerpes simplexHeupSokkerTropiese sikloonApartheidGedigDemokratiese AlliansieWoordWoordeboek van die Afrikaanse TaalWapen van Suid-AfrikaFamilie (verwantskap)VarkgriepNetbalAngina pectorisNatuurArabies-Israeliese konflikVoorsetselCovid-19-pandemieWikipediaDemi Lee MooreLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaRina HugoEkologieInternetSiya KolisiKrampRussiese inval in Oekraïne sedert 2022LettergreepHoenderAgtervoegselLongontstekingWerkersdag1990Maatskaplike verantwoordelikheidGrondBeeldspraakLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsGordelroosAfrikaVars waterAngssteuringNaaldekokerVersoeningsdagStaalSatellietfotoSirkelOu Apostoliese KerkDomkrag🡆 More