Witkroonalbatros

Die Witkroonalbatros (Thalassarche bulleri) is 'n voël wat seldsaam aan die Suid-Afrikaanse kus is.

Die voël is 76 – 81 cm groot en weeg 2.2 - 3.3 kg en het 'n vlerkspan van 2.1 - 2.3 meter. Die voël is nog net tien keer in Suid-Afrika aangeteken. Daar broei jaarliks 30,000 pare op eilande aan die kus van Nieu-Seeland. In Engels staan die voël bekend as Buller's Albatross.

Witkroonalbatros
Witkroonalbatros
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. bulleri
Binomiale naam
Thalassarche bulleri
(Rothschild, 1893)
Witkroonalbatros
'n Witkroonalbatros in vlug.
Witkroonalbatros

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WerkersdagAardeGeldOu Apostoliese KerkYsterKoos BekkerDemokratiese Republiek die KongoRugbyPampoentjiesKlavierPseudowetenskapWatersuiweringEerste WêreldoorlogWiskundige terminologieSkoenlapperNedersettingVoorsetselOrganiese landbouSatanismeIslamEnkelvoudige sinAdolessensieMetaalKongo-krisisMenstruasieVlekvrye staalKaaps-Hollandse stylInligtingE-posLys van hoofstedeLiewe HeksieNarsismeMateriaalBipolêre gemoedsteuringPeter SnydersGetalHokkieWerkloosheidVryheidsdagDoelwitBeaufortskaalLugbesoedelingGemeenskapJagluiperdGeelsugRivierBreinvliesontstekingLionel PetersonCorioliskragHuisvliegOmgewingskwessies in Suider-AfrikaAluminiumTemperatuurKalsiumKookpuntSelfstandige naamwoordGewone tarentaalGroepsdrukHomoseksualiteitAuschwitz-konsentrasiekampOnbemande vliegtuigEnsiklopedieMantisNasionalismeHomoniemEmosieOmgewingsgesondheidSpinnekopErfenisSelfbeeldNelson MandelaOrganisasie sonder winsoogmerkVlagterminologieWes-Germaanse taleEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaHernubare energieLongontstekingKasteel die Goeie Hoop🡆 More