Witkopkiewiet

Die Witkopkiewiet (Vanellus albiceps) is 'n skaars standvoël en nomade langs sandbanke en sandstroke langs groot riviere.

Die voël kom voor in die noorde van Suider-Afrika. Die voël is 28 – 32 cm groot en weeg 150 - 210 gram met 'n vlerkspan van 80 cm. In Engels staan die voël bekend as White-crowned Lapwing.

Witkopkiewiet
Witkopkiewiet
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
V. albiceps
Binomiale naam
Vanellus albiceps
Gould, 1834
Sinonieme

Hoplopterus albiceps (Gould, 1834)
Vanellus albicep (lapsus)
Xiphidiopterus albiceps (Gould, 1834)

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Witkopkiewiet FotogaleryWitkopkiewiet Sien ookWitkopkiewiet BronWitkopkiewiet VerwysingsWitkopkiewiet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

D.J. OppermanSenuweestelselNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaJodeDistrik SesJudaïsmeKitaarMateriaalOnse VaderTelwoordBreinvliesontstekingLeierVoedselkettingIdioomSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulturePampoentjiesProteïenKommunikasieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022WeerfrontHeupvervangingProvinsies van Suid-AfrikaHannes van WykOrgasmeKapitalismeSuid-Afrikaanse randArmoedeKleurFilosofieOnderwerp (taalkunde)Kaapse florarykAbsolute monargieRugbyNiersteenCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWoordeskatDigvormMisdaadromanImmunologieJo BlackDiarreeEkonomieLimfvatstelselLetterlike en figuurlike taalgebruikOlimpiese SomerspeleHoofpynLettergreepWet op NaturellengrondMaatskaplike verantwoordelikheidTafelbergDaggaSan Andreas-breukOrtopedieGetalWoordToerismeDwelmmiddelKlankverskynselsWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSpringbokkeAfrikaVakbondDonkieIndustriële RevolusieTradisionele literatuurLeeuNierNasiebouEuropaMenstruasieHerfsVerantwoordelikheid🡆 More