Witkopaasvoël

Die witkopaasvoël is 'n aasvoël wat endemies (inheems) aan Afrika is.

Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Witkopaasvoël
Witkopaasvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Trigonoceps

Lesson, 1842
Spesie:
T. occipitalis
Binomiale naam
Trigonoceps occipitalis
(Burchell, 1824)

Identifikasie

Die witkopaasvoël het 'n pienk bek en wit kroon. Die veerlose kante van sy kop is bleek. Dit het 'n donkerbruin bolyf en swart stert. Die vere op sy onderlyf en bene is wit. Die vlerkspan van die witkopaasvoël is gemiddeld 2 m.

Habitat

Die voël oornag snags in lang bome naby water.

Verspreiding

Witkopaasvoëls is eksklusief inheems aan Afrika.

Ander name

  • Engels: white-headed vulture
  • Wetenskaplike naam: Trigonoceps occipitalis

Sien ook

Tags:

Witkopaasvoël IdentifikasieWitkopaasvoël HabitatWitkopaasvoël VerspreidingWitkopaasvoël Ander nameWitkopaasvoël Sien ookWitkopaasvoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afleiding (taalkunde)MantisToestand van materieVloeistofWatersuiweringSelfvertroueTreinSenuweestelselJaarKoolstofdioksiedNasionalismePankreasKoedoeSeevlakstygingKoppeltekenKindersiektesAkroniemKoperAtoomStaalMarie AntoinetteJak de PriesterTienie HollowayStikstofPseudowetenskapHector PietersonSkaakJacques LootsWaterbesoedelingSteenkool in Suid-AfrikaKlavierOmtrek, oppervlakte en volumeNederlandsHeuningbyTransatlantiese slawehandelLionel MessiMensKlimaatveranderingMangelKimberleyNiersteenSeksBloeddrukHartversakingNedersettingRobbeneilandBeleggingRenaissanceWoestynMaagNeerslagHartBywoordBreinkaartLeonardo da VinciFiela se kind (rolprent)Jode in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKatHomoniemSteve BikoUnie van Suid-AfrikaHondWapen van Suid-AfrikaWaatlemoenFeminismeWaterkringloopSan Andreas-breukWortelInternetNierversakingSeisoenHannes van WykSportMonoloogKultuurGewone breuke🡆 More