Witkoljanfrederik

Die Witkoljanfrederik (Pogonocichla stellata) is 'n algemene standvoël van woudonderbos.

Die voël is 16 cm groot en weeg 18 - 26 gram. In Engels staan die voël bekend as die White-starred Robin.

Witkoljanfrederik
Witkoljanfrederik
Sang opgeneem in Transvaal
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Pogonocichla

Cabanis, 1847
Spesie:
P. stellata
Binomiale naam
Pogonocichla stellata
(Vieillot, 1818)
Witkoljanfrederik
     Benaderde verspreiding

Taksonomie

Witkoljanfrederik 
'n Witkoljanfrederik.

Dit is die enigste spesie in die genus Pogonocichla wat aan die familie van vlieëvangers (Muscicapidae) en orde van sangvoëls (Passeriformes) behoort. Daar word verder tussen 12 subspesies onderskei, wat almal in Oos- en Suidelike Afrika voorkom:

  • Pogonocichla stellata stellata (Vieillot, 1818)
  • P. s. transvaalensis (Roberts, 1912)
  • P. s. chirindensis (Roberts, 1914)
  • P. s. hygrica (Clancey, 1969)
  • P. s. orientalis (G.A. Fischer & Reinchenow, 1884)
  • P. s. guttifer (Reinchenow & Neumann, 1895)
  • P. s. helleri (Mearns, 1913)
  • P. s. macarthuri (van Someren, 1939)
  • P. s. intensa (Sharpe, 1901)
  • P. s. elgonensis (Ogilvie-Grant, 1911)
  • P.s. ruwenzorii, (Ogilvie-Grant, 1906)
  • P. s. pallidiflava, (Cunningham-van Someren & Schifter, 1981)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Witkoljanfrederik TaksonomieWitkoljanfrederik Sien ookWitkoljanfrederik BronWitkoljanfrederik VerwysingsWitkoljanfrederik

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Landbou in Suid-AfrikaSendelingposisieNeonPaarl GimnasiumNaaldekokerGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondAngina pectorisGalblaasDepressie (gemoedstoestand)WebjoernaalJagluiperdDesimale breukeRassismeGeboorteIndiëOnderwerp (taalkunde)Klein-KarooGalileo GalileiFinale OplossingCristiano RonaldoAntjie SomersAfkortingMusieksimboleMielieStaatstoelaeKoringNazi-DuitslandProstaatkankerTydYstervarkSuikersiekteGawes van die Heilige GeesLiesbreukKolonisasieKunsmatige intelligensieBeaufortskaalPoesKaapstadse waterkrisis 2015-2018Tweede Nuwe JaarOnderwysTandbederfEkonomiese sektorE-posJeugdagKSpringbokkeGoogleLimpopo (rivier)KoorsPuberteitResensieHondKultuurSwart nasionalismeMosesHelpmekaar-kollegeWekkerMassaManie LibbokSimboolKasteel die Goeie HoopNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyWikimedia-stigtingMenseregtedagIndustriële RevolusieBysteekMusiekPaasfeesTermietSuid-EuropaHeupAnale kankerReënTienerWikiVennootskapGoogle Maps🡆 More