Witkershout

Die Witkershout (Pterocelastrus echinatus) is 'n boom wat voorkom vanaf die noordelike dele van die Oos-Kaap tot in die Soutpansberg en ook in die oostelike hooglande van Zimbabwe.

Dit is ook inheems aan Eswatini, Malawi en Mosambiek. Die boom se vrugte lyk baie soos die van die Kershout maar die horings is groter en sagter. Die blare is smal en die takkies rooi.

Witkershout
Witkershout
Groeivorm in De Tweedespruitbewaria, Gauteng
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Celastrales
Familie: Celastraceae
Genus: Pterocelastrus
Spesie:
P. echinatu
Binomiale naam
Pterocelastrus echinatu
N.E.Br., 1906
Sinonieme
  • Gymnosporia nyasica Burtt Davy & Hutch.
  • Pterocelastrus galpinii Loes.
  • Pterocelastrus rehmannii Davison

Die boom se FSA-nommer is 405.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Witkershout FotogaleryWitkershout Sien ookWitkershout VerwysingsWitkershout BronneWitkershout Eksterne skakelsWitkershout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GriepArmoedeverligtingGalileo GalileiSkildklierEekhoringGautengDemokratiese Republiek die KongoVreesPinksterJesus van NasaretAuschwitz-konsentrasiekampElektrisiteitsvoorsieningHarry KerrNasionale VrouemonumentKunsmisStres in hoërskoolGalblaasSarel Jacob PretoriusOorlogNG gemeente JansenvilleLionel PetersonBurgerregteTuisbladOutismeFisioterapieGemeenskapsorganisasieWikimedia-stigtingDroomBernice WestNarsistiese persoonlikheidsteuringRenosterSuid-Afrikaanse RugbyunieGroot TrekHorlosieSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieSomerVryheidsdagRicus NelSirkusWindkragWaterbesparing in Suid-AfrikaTelwoordAllan BoesakErns GrundlingMiskruierAardbewingDeon MeyerSwartwitpensHennie MaasAfrikaanse TaalmonumentOrale seksMetaalNiersteenMynbouMierAssonansieRooms-Katolieke KerkKongo-krisisAkkedisJodeMensReddingskakeByvoeglike naamwoordDolfynNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHeupvervangingSkoolSlag van BloedrivierHokkieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKlimaatveranderingAfleiding (taalkunde)Lys van konings van IsraelKameelperdSwitserlandVerfJo Black🡆 More