Withalssprinkaanvoël

Die Withalssprinkaanvoël (Glareola nuchalis) is 'n skaars intra-Afrika trekvoël wat op rotsagtige plekke meestal by die Zambezirivier en Okavangorivier voorkom.

Die streekbevolking is minder as 2000. Die voël is 17 – 20 cm groot en weeg 42 - 55 gram met 'n vlerkspan van 50 cm. In Engels staan die voël bekend as Rock Pratincole.

Withalssprinkaanvoël
Withalssprinkaanvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. nuchalis
Binomiale naam
Glareola nuchalis
Gray, 1849
Sinonieme
  • Galactochrysea liberiae
  • Galactochrysea emini

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TrekarbeidWet op NaturellengrondRassisme in AfrikaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLieweheersbesieWiskundige terminologieKlereKlinkerFotosinteseVoegwoordPolisieKwaZulu-NatalMaagsweerAgtervoegselMIVMagnetismePlae van EgipteOlimpiese Somerspele 2024MuskeljaatkatOranje-VrystaatBoelieryHondSelfmoordVerenigde KoninkrykKoolhidraatAdolf HitlerSkaakVryheid van spraakSelfstandige naamwoordOnderwerp (taalkunde)WolfTylaAtoomGalileo GalileiSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureTropiese sikloonBysteekRuslandRobbeneilandHamburgerGeelsugLeestekenOranjerivierCheslin KolbeKunsNazi-DuitslandAnale seksKanadaVaste stofVolstruisVrouHoofkarakterRenosterLemoenAkwariumTsoenamiLys van Suid-Afrikaanse musikanteWaterHoofstadPapierSarel Jacob PretoriusSonkragParkinson se siekteLenteEienaamPussy RiotBlourokkeLetterkundeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MiltLuiperdPropagandaKlimaatveranderingByBeroerteSpysverteringstelselEnkelvoudige sin🡆 More