Withaai: Haai wat rondom die Suid-Afrikaanse kus voorkom en in alle oseane van die wêreld

Die withaai (Carcharodon carcharias) (ook bekend as witdoodshaai of witdoodhaai) is 'n haai wat rondom die Suid-Afrikaanse kus voorkom, maar ook in alle oseane van die wêreld aangetref word.

Hulle word as gevaarlik beskou, hoewel die mens nie hulle verkose prooi is nie. Om hulle reputasie as 'n "mensvreter" te weerlê, word die naam withaai bo die tradisionele witdoodshaai deur baie natuurliefhebbers verkies. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Withaai
Tydperk: 16–0 m. jaar gelede
Mioseen tot Onlangs
Withaai: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Carcharodon

A. Smith, 1838
Spesie:
C. carcharias
Binomiale naam
Carcharodon carcharias
(Linnaeus, 1758)
Withaai: Sien ook, Verwysings, Bronne
Verspreiding in blou

Die haai is normaalweg 3 m lank, maar kan langer as 6 m word en weeg dan 1,2 ton. Dit het baie bekend geraak in die reeks Jaws-rolprente. In Engels staan die vis bekend as die great white shark en in Nederlands as die witte haai of mensenhaai.

Die haai is algemeen rondom Kaapstad en word ook by KwaZulu-Natal waargeneem. Daar is baie televisieprogramme van Discovery en National Geographic Channel wat die haaie in Suid-Afrika vertoon.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Withaai Sien ookWithaai VerwysingsWithaai BronneWithaai Eksterne skakelWithaai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoorsRugbywêreldbeker 2023Mark (ekonomie)MusiekSuid-Afrikaanse GrensoorlogAkroniemBrongitisNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMonopolieLys van musiekinstrumenteAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSeisoenJakkalsAnneli van RooyenTarentaleDolfynYsterLettergreepGriekwa-AfrikaansSendelingposisieMynbouFamilie (verwantskap)JaarJodeSuid-AfrikaKoolstofSout (chemiese stof)KriekStilleweBeëdigde verklaringGeskiedenis (vakgebied)Volhoubare ontwikkelingErektiele disfunksieGalblaasPaddaLeeuTussenwerpselGroot TrekDiskriminasieAfrikaansSean CombsLimpopo (rivier)HartaanvalBlaarJan-Willem BreurePlaattektoniekIoonTrappe van vergelykingBreyten BreytenbachBladwisselendRoesNetbalBosbokMaatskappyMondGeletterdheidCradock-4WitrenosterPornhubKameelperdAardbewingWetenskaplike klassifikasieRefleksieKopieregViëtnamoorlogHipoteseNederlandsVoorvoegselSuurstofEnsiklopedieGeweldNamibwoestynResensiePampoentjiesGalileo Galilei🡆 More