Witbotterblom

Die witbotterblom of reënblom (Dimorphotheca pluvialis) is 'n eenjarige blomplant.

Blomtyd is vanaf Julie tot middel September. Die plant het smal, stomp, getande blare en groot, wit madeliefieblomme wat net in sonskyn oopgaan en altyd na die son draai. Die plant verkies vol son en matige water.

Witbotterblom
Witbotterblom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
D. pluvialis
Binomiale naam
Dimorphotheca pluvialis
(L.) Moench, (1794)
Sinonieme
  • Calendula decurrens Thunb.
  • Calendula hybrida Sweet
  • Calendula pluvialis L.
  • Calendula versicolor Salisb.
  • Dimorphotheca annua Less.
  • Dimorphotheca hybrida DC.
  • Dimorphotheca incrassata Moench
  • Dimorphotheca leptocarpa DC.
  • Gattenhoffia pluvialis (L.) Druce
  • Meteorina crassipes Cass.
  • Meteorina gracilipes Cass.
  • Meteorina gracilis Less. ex Steud.
  • Meteorina lyrata Cass.
Witbotterblom
Reenblommetjies in die veld.

Die spesie kom in die Noord-Kaap, Wes-Kaap en Namibië voor.

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AandagstreepFranse RewolusieAspoestertjieSkerpioenEreksieXenofobie in Suid-AfrikaGroepsgebiedewetMenstruasiePad na jou hartTelevisieToutrekKartografieKaapse florarykAgtervoegselWhatsAppPesachLys van Nederlandse skildersSteenkool in Suid-AfrikaJacques LootsSpringbokkeNierVleilandSokkerNeerslagWetenskaplike metodeAardedagCleopatra VIITsoenamiWet op Bantoe-onderwysMenseregteAarde se atmosfeerGeslagSinoniemHeks van HexrivierMonopolySlangPlantCristiano RonaldoFotosinteseHoenderNatuurbewaringOrale seksBelgiëBlourokkeKlimaatveranderingRieldansWet op Verbod van Gemengde HuwelikeRymSoweto-opstandKasteel die Goeie HoopGedigOranjerivierKorrupsieSlaginstrumentKrugerwildtuinWeer (meteorologie)WerkersdagJeugdagKongo-krisisAsemhalingNarsismeRassismeHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalRassisme in AfrikaSpelerposisies in rugbyWerkloosheidOnse VaderByvoeglike naamwoordMiddeloorontstekingSamestellende afleidingKoos du PlessisItaliëOutismeSeksuele opwekkingTolla van der MerweKarlien van Jaarsveld🡆 More