Witborswoudlyster

Die Witborswoudlyster (Pseudalethe fuelleborni) is 'n skaars standvoël van kuswoud in Sentraal- Mosambiek.

Die voël is onopsigtelik en kom een-een of in pare voor. Hulle soek kos op die woudvloer en vlieg op na sitplek wanneer hulle gesteur word. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 52 gram. In Engels staan die voël bekend as die White-chested Alethe.

Witborswoudlyster
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. fuelleborni
Binomiale naam
Alethe fuelleborni
Reichenow, 1900

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KriekJeugdagJohannesburgHeuningVigsJohannes HahnAnale kankerMaselsAlliterasieUitwerking van klimaatsveranderingSuid-AfrikaPlae van EgipteKongo-krisisAkuutKwaZulu-NatalN.P. van Wyk LouwAgtervoegsel1200Trappe van vergelykingJan van RiebeeckTegnologieHartversakingVoëlChemiese elementPussy RiotSeksueel oordraagbare infeksieJavaScriptEmfiseemWhatsAppRassisme in AfrikaAdolf HitlerOssewaHannes van WykVrystaatFabelTropiese sikloonAarde se atmosfeerDataverwerkingErns GrundlingRieldansRobbeneilandReënvalbepalingSuiwelprodukSeksuele penetrasieGroot Muur van ChinaKasteel die Goeie HoopKrokodilLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameStrykysterErektiele disfunksieJanie du PlessisHibernasieEeuRubik se kubusTransatlantiese slawehandelWatersuiweringDirekte en Indirekte redeKlem-in-die-kaakEmo AdamsSekondêre sektor van die ekonomieDansGoogle3D-rolprentVoorsetselPubliekSpelerposisies in rugbyKolonisasieMeervoudLys van Nederlandse skildersAngssteuringJan van TonderAfrikaanse WikipediaMenstruasieBynierWeskusTennisTsoenamiYstervarkLys van Afrikaanse rolprente🡆 More