Witborskraai

Die witborskraai is 'n algemene, wydverspreide standvoël.

Dit is 'n vrypostige voël wat gewoonlik in bewoonde gebiede voorkom waar hulle stukkies weggooikos soek.

Witborskraai
Witborskraai
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Corvidae
Genus: Corvus
Spesie:
C. albus
Binomiale naam
Corvus albus
Statius Muller, 1776
Witborskraai
      verspreiding
Witborskraai
Corvus albus
Witborskraai
Clamator glandarius + Corvus albus

Identifikasie

Die voël word aan sy wit bors en kraag uitgeken, en word 46–52 cm groot.

Habitat

Hulle word veral by vullishope, speelterreine, langs hoofpaaie en by landerye gesien. Boer meestal in los swerms en oornag dikwels in groot getalle saam.

Verspreiding

Namibië, Botswana, Zimbabwe, Mosambiek en die hele Suid-Afrika, met uitsondering van die Kalahari en die noordelike dele van die Vrystaat.

Geluid

Uiter 'n harde "kwaak".

Ander name

  • Engels: "Pied crow"
  • Wetenskaplike naam: Corvus albus

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Witborskraai IdentifikasieWitborskraai HabitatWitborskraai VerspreidingWitborskraai GeluidWitborskraai Ander nameWitborskraai Sien ookWitborskraai BronnelysWitborskraai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoenderTuisbladLien se lankstaanskoeneDemokrasieKarlien van JaarsveldBewaringstatusNeerslagLys van Afrikaanse digtersWiskundige terminologieLewerLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSokkerBynierMenslike skeletSelfoonReënRugbyAardedagMosesDroomOlimpiese SpeleAkademiaAngssteuringGalblaasByvoeglike naamwoordHomoniemSuid-Afrikaanse randWet op NaturellengrondSoutsuurViëtnamoorlogGrondsoorteGregoriaanse kalenderOrthopteraChristiaan BarnardEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaMenslike seksuele gedragHelpmekaar-kollegeXenofobie in Suid-AfrikaKangaroeVloeistofTropiese sikloonMolekuulGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaJohannes MeintjesEufemismeImpakte van toerismeDiskriminasieApartheidKoerantJan van RiebeeckSoogdierGeografie van Suid-AfrikaHemelvaartsdagLandbouHamburgerWaterstofLys van Afrikaanse rolprenteAustraliëBraaiDuitslandNelson MandelaKlimaatHeidelberg, GautengNederduitsch Hervormde KerkAnneli van RooyenKonjunktivitisPlastiekBeesSkuinsstreepEtniese groepBelastingKwaZulu-NatalDesimale breukeBrasiliëLys van kinderspeletjiesIndustriële RevolusieWaarheid-en-versoeningskommissie🡆 More