Witblits

Witblits, wat ook as Kaapse Wingerdblits bekend staan, is 'n klare brandewyn, wat sedert die 19de eeu aan die Kaap gedistilleer is.

Gewoonlik is druiwedoppe, die oorskiet van die wynmakery, vir die distillasie van dié alkoholiese drank gebruik, wat ook as uitstekende geneesmiddel bekend gestaan het.

Witblits
'n Bottel witblits

Alhoewel die Kaapse Wijnbouwersvereniging (KWV) in 1924 die monopolie op brandewyn gekry het, word kolleges en landboumuseums toegestaan om hul eie witblits te stook. Die Kleinplasie-museum naby Worcester in die Wes-Kaap distilleer byvoorbeeld egte Kaapse witblits.

Die Voortrekkers van die 19de eeu het hierdie tradisie bewaar en hulle potketels saamgeneem tydens die Groot Trek. In Transvaal word nog steeds verskillende vrugte gefermenteer en gedistilleer vir die plaaslike brandewynsoort, die Mampoer.

Tags:

19de eeuBrandewyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AarverkalkingKlem-in-die-kaakBakterieChatGPTFamilie (verwantskap)RivierSharpeville-slagtingTrappe van vergelykingDeelwoordRenteMensKaapstadHidroëlektrisiteitOnderwysKindersiektesDieregeluideLien se lankstaanskoeneVerkoueLys van kinderspeletjiesBorskankerStaatstoelaeRobert SobukweBeaufortskaalSamestellingLeeuJaco JacobsMenslike skeletAnilingusAnrich HerbstTussenwerpselWitbankEk is 'n Afrikaan (toespraak)MusiekKameelperdSeksposisieEuropaGeboorteErfenisDokterPriemgetalSeisoenSout (chemiese stof)Geskiedenis van kindermishandelingHeupvervangingKarretjiemenseSkilpadKoue OorlogSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994GeslagBedreigde spesieSint JorisdagMark (ekonomie)ErosietipesVingerseksKunsHeks van HexrivierHadedaKlimaatKnieWinnie Madikizela-MandelaAborsie in Suid-AfrikaGeweldNatuurlike hulpbronJakkalsLabia (geslagsdele)Vars waterSuikersiekteWapen van NamibiëMagnetismeVormKurt-Lee ArendsePad na jou hartGoudkus (streek)Lys van elemente volgens simbool🡆 More