Belarusse

Die Belarusse of Wit-Russe (Wit-Russies: беларусы, bielarusy; Russies: белорусы) is 'n Oos-Slawiese volk van sowat 10,5 miljoen mense inheems aan Belarus (Wit-Rusland).

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Belarussies.

Die meeste Belarusse is Oosters-Ortodokse of ongebonde. Belarusse vorm die titulêre nasie van Belarus, waar hulle 83,7% van dié land se bevolking vorm. Naas Belarusse leef nog sowat 785 000 Russe in Belarus.

Belarusse
Belarusse
Totale bevolking: ca. 10,5 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Belarus Belarus ~8,2 miljoen

Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 750 000
Vlag van Rusland Rusland 521 443
Vlag van Oekraïne Oekraïne 275 763
Vlag van Letland Letland 68 174
Vlag van Kasakstan Kasakstan 66 476
Vlag van Pole Pole 47 000
Vlag van Litaue Litaue 36 200
Vlag van Moldowa Moldowa 20 000
Vlag van Australië Australië 20 000
Vlag van Kanada Kanada 15 565
Vlag van Estland Estland 12 327
Vlag van Italië Italië 8 954
Vlag van Frankryk Frankryk 7 500
Vlag van Argentinië Argentinië 7 000
Vlag van Brasilië Brasilië 7 000
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 7 000
Vlag van België België 2 000
Vlag van Griekeland Griekeland 1 168
Vlag van Portugal Portugal 744

Taal: Belarussies (minderheid), Russies (meerderheid)
Geloofsoortuiging: Oosters-Ortodokse Kerk, Rooms-Katolieke Kerk, Grieks-Katolieke Kerk en Protestantisme
Verwante etniese groepe: Ander Oos-Slawiese volke soos Oekraïners en Russe
Belarusse
Etniese grondgebied van Belarusse: ██ Volgens Yefim Karsky (1903) ██ Volgens Mitrofan Dovnar-Zapol'skiy (1919) ██ Moderne landgrense

Wêreldwyd leef omtrent 10,5 miljoen Belarusse, waarvan sowat 8,2 miljoen in Belarus, 750 000 in die Verenigde State, 521 443 in Rusland en 275 763 in Oekraïne. Tydens die Russiese Ryk en die Sowjetunie het Belarusse in destydse deelgebiede soos Letland (68 174), Kasakstan (66 476), Litaue (41 100), Moldowa (20 000) en Estland (12 327) gevestig. Daarbenewens het Belarusse nog in lande soos Pole (47 000), Australië (20 000) en Kanada (15 565) gevestig.

Vanaf die 17de eeu is die Belarusse as deel van die Drie-enige Russiese volk beskou, wat uit Groot-Russe, "Klein-Russe" (Oekraïners) asook Belarusse bestaan en uit die Oud-Russiese volk van die Kiëf-Roes ontwikkel het. Dit was die amptelike konsep waarop die Russiese Ryk gegrond is en was tot die uitbreek van die Russiese Rewolusie wêreldwye etnologiese standard.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BelarusNasieOos-Slawiese taleRusseRussiesWit-Russies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Uitwerking van klimaatsveranderingAkuutLenteAnale seksKultuurGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaMetafoorRymWaterkringloopPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWaarheid-en-versoeningskommissieAfvalbestuurHandbalNeonNatuurlike hulpbronChristendomSelfieKrokodilMusieksimboleNarsismeSeptimius AwardsKolorektale kankerPropagandaWes-KaapPeriodieke tabelKoolstofdioksiedTweede WêreldoorlogSomerDiepaartromboseKommunismeSout (chemiese stof)VulvaVerenigde State van AmerikaBestaansboerderyGroot GatPad na jou hartNelson MandelaKrugerwildtuinWet op Verbod van Gemengde HuwelikeJodeWinterSpysverteringstelselBrongitisMobutu Sese SekoGeskiedenis van AfrikaansSoortnaamSeksueel oordraagbare infeksieKatDonkieGeografie van Suid-AfrikaGeelsugEkotoerismePlastiekAtoomMuskeljaatkatNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLys van Afrikaanse rolprenteGasCristiano RonaldoMonopolySpelerposisies in rugbyDemokratiese Republiek die KongoHulpwerkwoordMagnetismeGeldBokmakierieSoweto-opstandJaco JacobsDuitse maselsKaartVrystaatVerkragtingErfenisAfrikaanse WikipediaLangste woordVormOnderwys🡆 More