Midwinter: Kort oomblik wanneer die aarde sy grootste afstand van die son bereik

Die term midwinter of wintersonstilstand verwys na die kort oomblik wanneer die aarde se askanteling met 22 1/2° 26' sy grootste afstand van die son bereik.

Nogtans word in die omgangstaal na die hele dag waarop die sonstilstand voorkom (21 of 22 Desember vir plekke in die Noordelike, 21 of 22 Junie vir plekke in die Suidelike Halfrond) as midwinter of eerste dag van die winter verwys.

Midwinter: Kort oomblik wanneer die aarde sy grootste afstand van die son bereik
'n Diagram van die aarde se vier seisoene, soos waargeneem vanuit 'n noordelike posisie. Heel regs: die Noordelike Halfrond se wintersonstilstand, heel links: die Suidelike Halfrond se wintersonstilstand
Midwinter: Kort oomblik wanneer die aarde sy grootste afstand van die son bereik
Wintersonstilstand by die prehistoriese Stonehenge-monument in Wiltshire, Verenigde Koninkryk

Die wintersonstilstand kom op die kortste dag (en langste nag) van die jaar voor en word veral in hoër breedtegrade duidelik waargeneem. Die son bereik dan sy laagste maksimale posisie in die hemel. Die dae word met die wintersonstilstand geleidelik langer en die nagte korter.

Die wintersonstilstand het in elke beskawing sy eie spesifieke kulturele betekenis, maar word oor kulturele grense heen dikwels met hergeboorte verbind. 'n Groot aantal feesdae, feeste, rituele, byeenkomste of ander vierings het rondom midwinter ontstaan.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AardeSonSuidelike Halfrond

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksuele penetrasieVars waterAfrikaansHeupvervangingKarakteriseringPersoon (taalkunde)Lionel PetersonRooikatKoringLys van hoofstedeRymDistrik SesAkroniemAppendiksVoegwoordTweede VryheidsoorlogNelson MandelaEskomSkildklierBoomHorlosieTelevisieHondGeskiedenis van AfrikaansKonjunktivitisToestand van materieKriekWaterpokkiesDiarreeAarde se atmosfeerHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalDoc ImmelmanVerkragtingSonenergieKatoenWes-Germaanse taleIslamSpringbokkeHipertensieKwaZulu-NatalNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKorrupsieRassismeTierToekoms van die AardeBipolêre gemoedsteuringSinoniemAfrikaKoperMorfologie (taalkunde)KarooMaanEufemismeVulvaToerismeJagluiperdLidwoordLika BerningYouTubeChemiese elementBosvarkMaagsweerMosesOu Apostoliese KerkWêreld- Ekonomiese ForumAkuutLys van kinderspeletjiesWoudAborsieWerkloosheidBergGeskiedenis van die AardeBruto binnelandse produkGrondwet van Suid-AfrikaGesonde dieet🡆 More