Windsorton

Windsorton (voorheen Hebron) is 'n landboudorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Die dorp is in die Vaalharts-besproeiingskema geleë op die oewer van die Vaalrivier.

Windsorton
Windsorton is in Noord-Kaap
Windsorton
Windsorton
Windsorton Windsorton se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°20′S 24°43′O / 28.333°S 24.717°O / -28.333; 24.717 24°43′O / 28.333°S 24.717°O / -28.333; 24.717
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikFrances Baard
MunisipaliteitDikgatlong
Stigting1934
Oppervlak
 • Totaal51,1 km2 (19,7 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal6 250
 • Digtheid122/km2 (320/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense2.2%
 • Indiërs/Asiërs0.8%
 • Bruin mense26.4%
 • Swart mense67.5%
 • Ander3.2%
Taal (2011)
 • Tswana55.2%
 • Afrikaans36.5%
 • Engels1.9%
 • Ndebele1.9%
 • Ander4.6%
Poskode (strate)
8510
Poskode (posbusse)
8510
Skakelkode053
WebwerfWindsorton op www.northerncape.org

Geskiedenis

Die dorp is aanvanklik gestig as 'n sendingstasie genaamd Hebron. Nadat diamante egter in die omgewing ontdek is het prospekteerders dit toegestroom en die dorp het in 'n delwerskamp ontaard.

Die dorp is later vernoem na PF Windsor, die oorspronklike eienaar van die grond, wat baie bygedra het tot die ontwikkeling van die dorp.

Daar word reeds in 1891 na die dorp as Windsorton verwys in die doopinskrywing van Barkly-Wes se St. Mary's Anglikaanse Kerk met die doop van Martha Emily BROOKS op 7 AUG 1891. Volgens haar doopinskrywing is sy op 14 JUL 1891 te Windsorton gebore.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Noord-KaapSuid-AfrikaVaalharts-besproeiingskemaVaalrivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Afrikaanse televisiereekseLangste woordVierde Industriële RevolusieGrondwet van Suid-AfrikaAnale seksJagluiperdKaapstadse waterkrisis 2015-2018Matriek in Suid-AfrikaWetenskaplike klassifikasieFinale OplossingUilTjelloKolibrieBayer 04 LeverkusenKaaps-Hollandse stylByKaapse glasogieHentaiBreingewasHomoseksualiteitKoolstofdioksiedHemelvaartHennie MaasIronieMondSekondêre sektor van die ekonomieKolorektale kankerGeskiedenis van AfrikaansKinderregteZenobia KockMorfeemSkisofrenieKarakteriseringMadison IvyDemokratiese Republiek die KongoToringSnoekerDemi Lee MooreNierKaliforniëSkilpadSuid-AfrikaNasionalismePresident van Suid-AfrikaSteve HofmeyrOrthopteraRooms-Katolieke KerkIetermagoRobert SobukweChatGPTSelfmoordDooie SeeJode in Suid-AfrikaDistrik SesSarah Rose KarrKwadraatSamestellingAarde se atmosfeerAnglo-BoereoorlogHolocaustMiddelburg, Oos-KaapBasterhartbeesDuitse maselsSuurstofJan de WetBysteekAfrikaanse Protestantse KerkDataverwerkingKommunismeEreksieGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaNamibiëAborsie in Suid-AfrikaPaasfeesAfrikaansMiskruier🡆 More