Windrigtings: Rigtings van noord, oos, suid en wes

Noord | Oos | Suid | Wes

Windrigtings: Rigtings van noord, oos, suid en wes
'n Nederlandse kompasroos met windrigtings. Onderverdelings is in grade en duisendstes (360° = 6400 duisendstes).
  • Die 4 hoof windrigtings is: noord, oos, suid en wes. Hierdie windrigtings kan gekombineer word, so lê noord-oos presies tussen noord en oos.
  • Die kompasroos dui 32 rigtings aan. 'n Tabel met die aantal grade, die afkorting van die windrigting en die benaming word hieronder aangetoon:
Grade Afkorting Rigtingnaam
0 N Noord
11¼ NNNO Noord-ten-ooste
22½ NNO Noord–noordoos
33¾ ONNO Noordoos-ten-noorde
45 NO Noordoos
56¼ NONO Noordoos-ten-ooste
67½ ONO Oos–noordoos
78¾ OONO Oos-ten-noorde
90 O Oos
101¼ OOSO Oos-ten-suide
112½ OSO Oos–suidoos
123¾ SOSO Suidoos-ten-ooste
135 SO Suidoos
146¼ OSSO Suidoos-ten-suide
157½ SSO Suid–suidoos
168¾ SSSO Suid-ten-ooste
180 S Suid
191¼ SSSW Suid-ten-weste
202½ SSW Suid–suidwes
213¾ WSSW Suidwes-ten-suide
225 SW Suidwes
236¼ SWSW Suidwes-ten-weste
247½ WSW Wes–suidwes
258¾ WWSW Wes-ten-suide
270 W Wes
281¼ WWNW Wes-ten-noorde
292½ WNW Wes–noordwes
303¾ NWNW Noordwes-ten-weste
315 NW Noordwes
326¼ WNNW Noordwes-ten-noorde
337½ NNW Noord–noordwes
348¾ NNNW Noord-ten-weste
360 N Noord
Windrigtings Windrigtings: Rigtings van noord, oos, suid en wes

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreingewasOntkiemingRuslandSolidariteitNoord-AmerikaKoorsblaarKrieketLikkewaanGodDigvormSiberiëErica RhodesSwartbewussynsbewegingSuid-Afrikaanse WeermagSlaapapneeMadison IvyEmily HobhouseMorfologie (taalkunde)Erektiele disfunksieHennie MaasOlimpiese godeGrasfamilieWiskundige terminologieNazi-saluutAmalia UysOrgasmeWikisourceHorlosieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SonnestelselPuberteitSally EsterhuizenGrysstofE-posSkilpadSwangerskapLys van Afrikaanse skrywersHerfsHeupUnited Democratic FrontRoekelose DadeOrale seksOrthopteraTonnels van Củ ChiFritz WepperISBN (identifier)EjakulasieJan van RiebeeckOu Apostoliese KerkWallisMosambiekKnopiespinnekopVyfsterYouTubeJohannes VermeerBosluisLys van slangeVrouSeksualiteitAngkor WatBysteekLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKappie (skryfteken)Lys van lande volgens bevolkingGriepWitbloedselWerwelkolomOraniaBatmanJo Black🡆 More