Windkragaanleg

'n Windenergieaanleg of windkragsentrale is 'n toestel wat kinetiese windenergie in meganiese energie omsit.

Indien die meganiese energie gebruik word om krag op te wek, word die toestel "windopwekker" of "windturbine" genoem. Indien die meganiese energie gebruik word om fisieke werk te verrig – dit wil sê om masjinerie aan te dryf, soos byvoorbeeld om graan te maal of water te pomp, word die toestel 'n windmeul of windpomp genoem. In die omgangstaal word die twee terme en betekenisse dikwels met mekaar verwar.[verwysing benodig]

Windkragaanleg
'n Belgiese seegebonde windplaas met 5 MW-windturbines in die Noordsee
Windkragaanleg
Wêreldprimeur: windplaas met 7,5 MW windturbines Estinnes België, sien die unieke 2-delige rotorbladen, uitsig 20 Julie 2010
Windkragaanleg
Windplaas 7,5 MW windturbines Estinnes België voltooi, uitsig op 10 Oktober 2010
    Hierdie artikel behandel windaangedrewe elektriese opwekkers. Sien die artikel windmeul vir meer inligting oor windaangedrewe toestelle wat gebruik word om koring te maal of water te pomp.

Die huidige windturbines is die resultaat van ongeveer duisend jaar se ontwikkeling en word in 'n wye reeks tipes met vertikale of horisontale asse gebou. Kleiner turbines word byvoorbeeld gebruik om batterye te laai of as bykomende aandrywing vir seilbote, terwyl groot aaneengeskakelde turbines in windkragaanlegte (sogenaamde windplase) 'n steeds belangriker rol by die opwekking van kommersiële krag speel.[verwysing benodig]

Eksterne skakels

Tags:

Wikipedia:Haal bronne aanWindenergieWindmeulWindpomp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

7de LaanLikkewaanIngenieursweseArmoedeAkwariumHulpwerkwoordJakkalsRobbie WesselsKrimpvarkieRooilipslangDikdermNamibiëWiki CommonsWaarheid-en-versoeningskommissieSkaakErfenisdag (Suid-Afrika)GordelroosWikiquoteDigvormAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeEpilepsieBergen-Belsen-konsentrasiekampWindElandréVoorvoegselLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaDigtheidPastoorElektrisiteitsvoorsieningPersSwitserlandBrongitisJakobBobby AngelSteenkoolLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsCorioliskragKrugerwildtuinSendelingposisieGNU/FDL-lisensieVoornaamwoordStilleweKobus LombardNierversakingPapierWoestynWieg van die MensdomMusieksimboleVingerseksWêreld- Ekonomiese ForumLys van konings van IsraelLys van Afrikaanse televisiereekseSelfmoordMarkenInsekWiskundeHoofstadKolitisKoolstofKrokodilHartaanvalKoringWolkLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)MusiekteaterMeningsverskil oor aardverwarmingSelfoonHamilton WesselsPaasfeesOu Apostoliese KerkDokterVergelykings (taalkunde)SamestellingLabia (geslagsdele)NG gemeente Jansenville🡆 More