Wim Bosman: Suid-Afrikaanse teken- en strokieskunstenaar

Willem Renier Bosman (7 Desember 1936 – 28 November 2019) was 'n bekende teken- en strokieskunstenaar.

Hy het die bekende strokiesprent Louis die Laeveldleeu-reeks in 1974 geskep. Daarna het ander werke gevolg soos Werfbobbejaan, Bosveldbure en Kekkel en Kloek.

Wim Bosman
Gebore
Willem Renier Bosman

(1936-12-07)7 Desember 1936
Sterf28 November 2019 (op 82)
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
BeroepTeken- en strokieskunstenaar
Bekend virLouis die Laeveldleeu, Werfbobbejaan, Bosveldbure, Kekkel en Kloek
EggenootCeleste
KindersLize, Chantal en Niel
Ouer(s)I.D. Bosman en Lettie

Sy werk is in onder andere Beeld, Die Burger, Sarie en Rapport gepubliseer.

Persoonlike lewe

Sy vader was prof. I.D. Bosman en sy moeder Lettie. Die skrywer P.J. Bosman is sy broer.

Hy is in Wolmaransstad aan longontsteking oorlede. Hy word oorleef deur sy vrou, Celeste, drie kinders, Lize, Chantal en Niel en ses kleinkinders.

Bron

  • Generasies het my sy humor grootgeword Rapport Weekliks, 8 Desember 2019

Tags:

1936201928 November7 Desember

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WindHartversakingStaalPeach van PletzenVergelykings (taalkunde)EmfiseemYstertydperkSuid-Afrikaanse GrensoorlogKaliumSowjetunieKongo-krisisDikdermHamerkopSaldanhaLuislangeRina HugoEugenetikaKunsmatige intelligensieGroot vyfGriepByvoeglike naamwoordBTWVulvaGeestesgesondheidApostoliese GeloofsbelydenisPersMuskietUnited Democratic FrontLongontstekingMarkenTennisGrootste rampe in Suid-AfrikaFranklin D. RooseveltWindkragVerantwoordelikheidLeonardo da VinciTrevor ManuelBonné de BodOnse VaderWaterbesoedelingGNU-lisensie vir vrye dokumentasieMangelontstekingTaalWoordsoortMagnetismeOntkiemingMateriaalKameelMenstruasieYsterMensNedersettingNaboomHomoniemHoenderLourensrivierJavaScriptHeuningbyKhoikhoiKrimpvarkieGeelsugIdioomLeeuLys van elemente volgens simboolBloedingMierleeuNicola HanekomWoordeboek van die Afrikaanse TaalHarry PotterJak de PriesterApartheidElandréAppendiksVreesRepubliek van Zoid Afrika🡆 More