Wilmington, Ohio

Wilmington is 'n stad in die deelstaat Ohio en is ongeveer 80 km noordoos van Cincinnati.

Die administratiewe setel van Clinton County is hier gevestig. Die dorp is in 1810 gestig en het in 1828 stadstatus verkry. Die Clinton County Lugmagbasis is naby Wilmington geleë.

Wilmington
Wilmington, Ohio

Kaart Wapen
Wilmington, Ohio
Wilmington, Ohio
Vlag
Wilmington, Ohio
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Wilmington, Ohio Ohio
 County Clinton
 Koördinate 39°27′N 83°50′W / 39.450°N 83.833°W / 39.450; -83.833
 Stigting 1810
 Geïnkorporeer op
 Oppervlakte:  
 - Totaal 28,31 vk km
 Hoogte bo seevlak 310 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 12 448
 - Bevolkingsdigtheid 443,9/vk km
 Tydsone EST (UTC -5)
 Somertyd EDT (UTC -4)
 Burgemeester Randy Riley (R)
 Amptelike Webwerf ci.wilmington.oh.us Geargiveer 25 Julie 2017 op Wayback Machine

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 23, Bladsy 505.

Tags:

CincinnatiCounty (Verenigde State)Deelstate van die Verenigde State van AmerikaOhio

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpookvoëlKameelperdNarsismeBywoordSkaakLika BerningDemi Lee MooreAnnelize van der RystTuisbladApostoliese GeloofsbelydenisKankerPalmsondagGeslagsorgaanPolisieSmaakRegardt van den BerghVerkleinwoordNelson MandelaPublieke domeinHondsdolheidKrokus Stadsaal-aanvalTonnels van Củ ChiDie Stem van Suid-AfrikaLys van slangeDeelstate van die Verenigde State van AmerikaUniversiteit StellenboschHadjBreinvliesontstekingMartin BesterAustraliëDiepaartrombosePoësieMaroela MediaAngssteuringUnited Democratic FrontOogproblemeKlitorisVoorsetselLewerMenslike skeletAfrikaanse woordelys en spelreëlsCyril RamaphosaGoeie VrydagVolksrepubliek ChinaSusan CoetzerAndré SchwartzEreksieBateLys van bekende Suid-AfrikanersAnneli van RooyenYstervarkSkrikkeljaarPersGerrie PretoriusLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)A.J. ApplegateMosambiekFritz WepperPornografiese akteurGNU-lisensie vir vrye dokumentasieChristo WieseSlag van BloedrivierNarsistiese persoonlikheidsteuringVigsChristeneLibiëEerste WêreldoorlogSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Swartbewussynsbeweging🡆 More