Wilmington, Noord-Carolina

Wilmington is 'n stad in die deelstaat Noord-Carolina en is ongeveer 217km suidoos van Raleigh.

Die stad is geleë aan die Cape Fearrivier en is 48km vanaf die Atlantiese Oseaan.

Wilmington
Wilmington, Noord-Carolina

Kaart Wapen
Wilmington, Noord-Carolina
Wilmington, Noord-Carolina
Vlag
Wilmington, Noord-Carolina
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Wilmington, Noord-Carolina Noord-Carolina
 County New Hanover
 Koördinate 34°13′N 77°55′W / 34.217°N 77.917°W / 34.217; -77.917
 Stigting
 Geïnkorporeer op 20 Februarie 1739/1740
 Oppervlakte:  
 - Totaal 107,4 vk km
 Hoogte bo seevlak 9 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 112 067
 - Bevolkingsdigtheid 714,2/vk km
 Tydsone EST (UTC -5)
 Somertyd EDT (UTC -4)
 Burgemeester Bill Saffo
 Amptelike Webwerf wilmingtonnc.gov

Geskiedenis

Die Engelse was die eerste persone wat hier gevestig geraak het in 1730 en hulle het die nedersetting New Liverpool genoem. Die naam het later verander na New Town en in 1734 het dit Wilmington geword. Die nedersetting het dorpstatus verkry in 1760 en stadstatus in 1866. Die nedersetting was die eerste om gewapende weerstand te bied teen Brittanje nadat die Seëlwet in 1765 afgekondig was. In 1775 het hulle die Britse Goewerneur uit die dorp verban en in 1781 tot 1792 het Lord Cornwallis die dorp beset.

Gedurende die Amerikaanse Burgeroorlog was die dorp onder beheer van die Gekonfedereerde State tot dit deur die Unie ingeneem is in Januarie 1865.

Wilmington was ook die tuiste van William Hooper, een van die persone wat die Amerikaanse Onafhanklikheidsverklaring geteken het.

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 23, Bladsy 505.

Tags:

Atlantiese OseaanNoord-CarolinaRaleighVSA-deelstaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Heks van HexrivierSonnestelselVryheid van spraakPaasfeesMaselsBlack SashAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMusieksimboleWoestynDeelteken en umlautKweekhuisgasBloedsomloopstelselAlkoholismeGriepHoenderNelson MandelaFossielbrandstofLongToerismeLarry PageNeurenberg-verhoreAboriginesLetterlike en figuurlike taalgebruikRieldansDonkieKletsrymVersamelnaamLabia (geslagsdele)NierversakingPeriodieke tabelWolfDigvormWiskundige terminologieTandbederfBloemfonteinJan-Willem Breure3D-rolprentGenitale vratAgtergrond (narratief)23 AprilAfvalbestuurLionel PetersonKangogrotteStikstofHemelvaartsdagRudi ClaaseNasionalismeGeslagsgelykheidTekstielMeettegniekWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaRekenaarSpysverteringstelselGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondKoringPerdOlimpiese Somerspele 2024KweekhuiseffekVoortrekkersOrrelAluminiumLiesbreukLugbesoedelingBeesDarwinismeNag van die lang messeGrondbesoedelingBoer Soek 'n VrouDiarreeOnse VaderHaasHelpmekaar-kollegeKookpuntHemelvaartJan van Tonder🡆 More