Williston, Noord-Kaap

Williston is 'n dorp in die Karoo Hoogland Plaaslike Munisipaliteit van die Noord-Kaapprovinsie in Suid-Afrika.

Williston
Williston
Williston
Williston is in Noord-Kaap
Williston
Williston
Williston, Noord-Kaap Williston se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 31°21′S 20°55′O / 31.350°S 20.917°O / -31.350; 20.917 20°55′O / 31.350°S 20.917°O / -31.350; 20.917
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikNamakwa
MunisipaliteitKaroo Hoogland
Oppervlak
 • Totaal77,95 km2 (30,10 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal3 368
 • Digtheid43/km2 (110/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense9.4%
 • Indiërs/Asiërs0.8%
 • Bruin mense83.6%
 • Swart mense5.6%
 • Ander0.7%
Taal (2011)
 • Afrikaans 96.2%
 • Xhosa 1.3%
 • Engels 1.2%
 • Ander 1.3%
Poskode (strate)
8920
Skakelkode053
Williston, Noord-Kaap
Die kerkgebou van die NG gemeente Williston is in 1912 ingewy.

Geskiedenis

Johan Abraham Nel, 'n burger van Stellenbosch, het op 10 Julie 1768 gedurende die geboorte van sy seun by 'n fontein naby die Sakrivier gerus en by hierdie geleentheid 'n amandelboompie geplant. Dit het later tot 'n reusagtige boom en 'n soort oase in die andersins boomlose gebied van die Karooberge ontwikkel.

Die Switser Johann Heinrich Lutz het hier in 1845 'n Rynse sendingstasie opgerig en dit Amandelboom genoem. Die naam is later ter ere van die Britse koloniale sekretaris van die Kaapprovinsie, H. Willis, gewysig tot Williston.

Karoo Hoogland munisipale area strek oor 'n oppervlak van 32 274 vierkante kilometer en Williston het in 1926 'n amptelike distrik geword. Die plaaslike ekonomie steun veral op skaapteelt.

Besienswaardighede

Williston staan bekend vir sy "grafsteenroete", 'n huldeblyk aan die plaaslike grafsteenmakers, wat van hulle ambag 'n soort volkskuns gemaak het. Grafstene word van die plaaslike sandsteen gemaak.

Boorlinge

Sien ook

Verwysings

Bibliografie

  • Kruger, Nina: A socio-environmental history of water in the Karoo c. 1712 - 2012, with specific focus on Prince Albert and Williston. Universiteit van Stellenbosch: ongepubliseerde M.A.-verhandeling, 2013

Tags:

Williston, Noord-Kaap GeskiedenisWilliston, Noord-Kaap BesienswaardighedeWilliston, Noord-Kaap BoorlingeWilliston, Noord-Kaap Sien ookWilliston, Noord-Kaap VerwysingsWilliston, Noord-Kaap BibliografieWilliston, Noord-KaapKaroo Hoogland Plaaslike MunisipaliteitNoord-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gewone breukeIngenieursweseSaartjie BaartmanBoor (element)Koos du PlessisBrittany Ashton HolmesOorkruipersEmosieVerdampingMateriaalEkostelselSteve BikoVerenigde KoninkrykDigvormMondAppelKookpuntFamilie (verwantskap)Gianna MichaelsKultuurHoofpynProteïenVoëlKimberleySinkSportGroepsgebiedewetDonderstormLongOos-KaapVergelykings (taalkunde)AspoestertjieAborsie in Suid-AfrikaRooikatSelfoonJeuksiekteSimon PetrusAkuutMuskeljaatkat23 AprilGoudTekstielApostoliese GeloofsbelydenisOlifantKondensasieNetbal1200Islamitiese StaatWikiquoteSeksposisieBek-en-klouseerSatellietSlag van BloedrivierDeelteken en umlautKwame NkrumahInentingEerste WêreldoorlogOligopolieConsolidated B-24 LiberatorSuurstofVryheidsmanifesKolonisasieEmfiseemMaagVloeistofViëtnamWaarheid-en-versoeningskommissieLys van politieke partye in Suid-AfrikaVolstruisStedelike hitte-eilandPaasfeesDuitse maselsXenofobieKlein-KarooNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyXenofobie in Suid-AfrikaNeerslag🡆 More