Willie Toweel

Willie Michael Toweel (6 April 1934 – 25 Desember 2017) was 'n Suid-Afrikaanse bokser wat 'n bronsmedalje by die Olimpiese Somerspele 1952 in Helsinki in die vlieggewigafdeling gewen het.

Hy het ook Suid-Afrikaanse titels in vier ander gewigsafdelings gewen: kapok-, veer-, lig- en weltergewig. Hy was die broer van Vic Toweel, 'n voormalige wêreldkampioen.

Willie Toweel
Statistiek
Geboortenaam Willie Michael Toweel
Gewigklas Vlieggewig en andere
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Geboorte 6 April 1934
Benoni, Suid-Afrika
Sterfte 25 Desember 2017 (op 83)
Houding Ortodoks
Boksrekord
Totale gevegte 54
Oorwinnings 46
Oorwinnings met uitklophou 23
Verloor 6
Gelykop 2

Bron

Tags:

1934201725 Desember6 AprilBoksHelsinkiOlimpiese Somerspele 1952Suid-AfrikaVic Toweel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tweede VryheidsoorlogMenslike seksuele gedragBruin huisslangLettergreepSamestellende afleidingCarles PuigdemontCristiano RonaldoErfenisdag (Suid-Afrika)NiersteenPornografiese akteurEpilepsieWerwelkolomKangaroeOssewaSenuweestelselKatMolotofbomVoedingSolidariteitKarakteriseringGodsdiensProstaatkankerSkoenlapperBateInstagramGhanaEmfiseemWet op NaturellengrondOogproblemeTuisbladEucalyptusAfrikaanse naguilIdioomSkarlakenkoorsSuider-AfrikaSamsung GroepXhosaErica RhodesOrtopedieDanie du ToitAngina pectorisPaasfeesDagroofvoëlsRooibokMeervoudGordelroosBaardskeerder-spinnekopHartLys van elemente volgens simboolMosambiekStrandbeestHartversaking2024 Japannese Grand PrixGawes van die Heilige GeesVleesbaaiDoziLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKoos du PlessisKlem-in-die-kaakDuitsGuillain-Barré-sindroomAalwynTaalSelfstandige naamwoordKameelperdBloemfonteinAarde se atmosfeerOnderwys in Suid-Afrika🡆 More