Willie Marais

Willem Tobias Marais (10 Augustus 1928 – 26 Desember 2007) was die leier van Herstigte Nasionale Party sedert 2001.

Marais, 'n sakeman en boer, was een van die vier LP's wat die HNP in 1969 gestig het as 'n ultra-konserwatiewe splintergroep van die Nasionale Party. Hy het vir baie jare gedien as die party se voorsitter tot hy in 2000 partyleier geword het na die dood van Jaap Marais.

Marais het in die hospitaal op Mosselbaai gesterf nadat hy 'n hartaanval gehad het tydens 'n vakansie in Klein-Brakrivier.

Bronne

Verwysings

Tags:

10 Augustus1928200726 DesemberHerstigte Nasionale Party

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VrystaatEerste WêreldoorlogKlankVoortrekkermonumentMaagVoorvoegselAnti-inflammatoriese middelVerantwoordelikheidHoofstadAbsolute monargieDruiweWright-broersLys van musiekinstrumenteWorcesterMaroela MediaAdolf HitlerGordelroosMigrasie van voëlsPlae van EgipteLys van Griekse mitologiese figureAfrikaanse woordelys en spelreëlsInternetDesmond TutuWet op NaturellengrondMielieTatoeëermerkBosluisbytkoorsBreinkaartJode in Suid-AfrikaDoelwitVerenigde KoninkrykBeaufortskaalSinoniemLys van veltoestandeSublimasieBynierResensieKommunismeKankerMikro-ekonomieWitbloedselOmgewingsbeheerDramaHeupHokkieTradisionele literatuurSeevlakDirekte en Indirekte redePaasfeesWiskundige terminologieMane van GalileiGeweldKolorektale kankerWelwitschiaAnglo-BoereoorlogAfvalbestuurMiddeloorontstekingMarsHartaanvalVlag van Suid-AfrikaKlankverskynselsLys van Suid-Afrikaanse musikanteJeanette FerreiraOorkruipersTelkomKindermishandelingPeriodieke tabelMieliestronkCorioliskragBlaarSwart nasionalismeAtmosfeerWeerfront🡆 More