Willie Garson: Amerikaanse akteur

Willie Garson (gebore 20 Februarie 1964, sterf 21 September 2021) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger.

Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Sex and the City (2008) en in die televisiereekse White Collar (2009) en Hawaii Five-0 (2010).

Willie Garson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Garson Paszamant
Geboorte 20 Februarie 1964 (1964-02-20) (60 jaar oud)
Sterfte 21 September 2021
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1 (aangeneem)
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1994: Every Breath
  • 1997: Cyclops, Baby
  • 2000: Fortress 2
  • 2008: Sex and the City
  • 2008: My American Cousin
  • 2017: Trust Fund
  • 2019: The Bellmen
  • Lone Pine

Televisiereekse

  • 1994: Black Sheep
  • 1998: Ask Harriet
  • 1998: Sex and the City
  • 2000: Level 9
  • 2007: John from Cincinnati
  • 2008: Relative Madness
  • 2009: White Collar
  • 2010: Hawaii Five-0
  • 2011: Whole Day Down
  • 2012: In Session with Jonathan Pessin
  • 2014: Fatherhood

Televisierolprente

  • 2003: Harry's Girl
  • 2008: Live from the Red Carpet: Sex and the City
  • 2008: The Making of 'Sex and the City'
  • 2012: Millionaire Intervention
  • Courtship of Eddie's Father

Video's

  • 2004: Wise Guys On: Texas Hold'Em
  • 2007: Ricky Jay Plays Poker
  • 2008: The Fabulous Fashion of 'Sex and the City'
  • 2008: Sex and the City: The Party That Never Was

Eksterne skakels

Tags:

Willie Garson FilmografieWillie Garson Eksterne skakelsWillie Garson196420 Februarie202121 SeptemberVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksuele penetrasieHipoteseLiefdeTrappe van vergelykingSlangAardedagSlaginstrumentPapierMaselsBokmakierieRubik se kubusAborsieWetenskapLys van Afrikaanse digtersRefentse MorakeBreinPropagandaGeweldNierversakingNamibiëWolkMenslike skeletLiesbreukBreinvliesontstekingCorioliskragKlimaatDoopGianna MichaelsMiteKoppeltekenWaterpokkiesWebjoernaalWeeluisHemelvaartJuan Antonio VillacañasVliegtuigRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Chemiese reaksieSlag van Cuito CuanavaleJanie du PlessisSteenkoolHeupResensieEeuNaaldekokerWaterbesoedelingNuwe TestamentViëtnamoorlogManie LibbokPseudowetenskapWeervoorspellingLys van Griekse mitologiese figureCarles PuigdemontPlastiekNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySowjetunieVleilandAgtergrond (narratief)RuslandOos-KaapMeettegniekVulvaIngenieursweseSelfieNedersettingBevolkingLidwoordAluminiumMiltGrondbewerkingRomanKewerLeesJan van Riebeeck🡆 More