William Wilberforce Bird

William Wilberforce Bird (2 Julie 1758 – 19 April 1836) was 'n vroeë Suid-Afrikaanse skrywer.

Hy is gebore in Engeland in 1758 en arriveer in Kaapstad na die tweede Britse besetting. Hy sluit aan by die Departement Doeane waarvan hy die hoof word. Sy boek State of the Cape of Good Hope in 1822 word in 1828 gepubliseer. Dit bevat een van die eerste verslae oor die 1820-Setlaars. Hy is oorlede in 1836.

Bronne

  • Rosenthal, Eric (red.). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.

Tags:

1820-SetlaarsEngelandKaapstadSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MusieksimboleSonkragJuan Antonio VillacañasGasLenteMassaOligopolieRumatiekSuurstofReg tot ‘n gesonde omgewingGeslagBreingewasAfkortingVars waterThabo MbekiSeksuele penetrasieCarles PuigdemontBraaiHerfsAnilingusVlinderWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaRoofvoëlEkonomiePampoentjiesGenitale vratVaginale kankerAdolf HitlerTweede WêreldoorlogWeskusKimberleyItaliëOogproblemeChristiaan BarnardOnderwerp (taalkunde)GalblaasVerkoueSikloonGawes van die Heilige GeesHeks van HexrivierNatuurrampMaroela MediaSwawelDierFrankrykLys van myne in Suid-AfrikaVaginaEiffeltoringLiewe HeksieXenofobieTekstielPlae van EgipteOmgewingsbeheerKonsentrasiekampDramaJohannes MeintjesStadLionel MessiKlereLeierNasiebouBywoordKolonoskopieAppel (sanger)Lys van Kaapstad se voorstedeKlinkerAntjie SomersEjakulasieNasionalismeChloorNatuurbewaringSpreeuSokkerBloukraanvoëlWikipediaAlkoholismeAardverwarming🡆 More