William Orpen

William Orpen

Engelse skilder


Gebore
27 November 1878
in Stillorgan, Ierland,
Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland


Oorlede
29 September 1931
in Londen, Verenigde Koninkryk


Kunsstroming
Impressionisme


Bekende werke

William Orpen

The Signing of Peace in the Hall of Mirrors (1919)

Sir William Newenham Montague Orpen KBE RA (* 27 November 1878 in Stillorgan in die graafskap Dublin (tans graafskap Dun Laoghaire-Rathdown), Ierland; † 29 September 1931 in Londen) was 'n Britse skilder van Ierse afkoms en een van die belangrikste verteenwoordigers van impressionisme in Groot-Brittanje. Naas landskapstonele en talle portrette was Orpen gedurende die Eerste Wêreldoorlog by die Britse regering se War artist-projek betrokke en het op die westelike front 'n groot verskeidenheid oorlogskilderye geskep.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GroepsgebiedewetGenadedoodLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Jacques LootsSkildklierRymWêreldwye webNapoleon BonaparteLiefdeLJakkalsEuropaAssonansieRuslandSeekoeiErfenisPornografiese subgenresMigrasie van diereHartaanvalSeksBoelieryBreinvliesontstekingWorcesterPerdAborsie in Suid-AfrikaOos-KaapVraag en aanbodBreinGeestesteuringRepubliek die KongoOnderhandelinge om apartheid te beëindigMisdaadromanVulkaanDomineeNederlandsLys van politieke partye in Suid-AfrikaWikipediaFeminismeWiki CommonsSinoniemSuid-AfrikaSpinnekopMuskeljaatkatVeelvoudige sinBesoedelingFranse RewolusieJohannes MeintjesAarde se atmosfeerInnes en Franna BenadéLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsChristendomErosietipesSuid-Afrika-WetNelson MandelaMiddelmisbruikGeslagKrieketKongo-krisisAnrich HerbstKankerKlimaatveranderingDiskriminasieOlimpiese SomerspeleReënspinnekopAsemhalingKarakteriseringKoorsblaarWisselkoersGeloftedagAtmosfeerEienaamKlein-KarooVlagterminologieDirekte en Indirekte redeVierkantswortelDuitsland🡆 More