William Mckinley

William McKinley Jr.

William McKinley Jr.
William Mckinley
25ste President van die Verenigde State
Ampstermyn 4 Maart 189714 September 1901
Voorganger Grover Cleveland
Opvolger Theodore Roosevelt
Geboortedatum 29 Januarie 1843
Geboorteplek Niles, Ohio
Sterftedatum 24 September 1901
Sterfteplek Buffalo, New York
Eerste Dame Ida McKinley
Politieke party Republikein
Visepresident Garret Hobart (1897–1899)
Theodore Roosevelt (1901)
Handtekening William Mckinley

Op 6 September 1901 word hy die slagoffer van 'n sluipmoordaanval. Hy is op 14 September op 58-jarige ouderdom oorlede en word opgevolg deur sy adjunkpresident Theodore Roosevelt. Ná Abraham Lincoln (1865) en James Garfield (1881) is hy die derde Amerikaanse president, wat vermoor is.

William Mckinley
Die sluipmoordaanval op William McKinley Jr. deur Leon Czolgosz op 6 September 1901

Berg Denali in Alaska is tussen 1917 en 2015 amptelik Mount McKinley genoem. Dit is met 'n hoogte van 6 194 meter die hoogste berg in die Rotsgebergte, Noord-Amerika en die Verenigde State van Amerika.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

14 September1843190129 JanuarieAbraham LincolnBuffalo, New YorkJames GarfieldPresident van die Verenigde State van AmerikaTheodore Roosevelt

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AllergieHernubare energiePaulus van TarsusBorsteKoorsMartin BesterSkildklierElandréLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SonsteekJo BlackKunsWeer (meteorologie)Hottentot (vis)AnilingusPublieke domeinPoesMosambiekGebande muishondVratTarentaleLabia (geslagsdele)Suid-Afrikaanse PolisiediensJudaïsmeApartheidUnited Democratic FrontNieuwoudtvilleJeugdagKlitorisVergelykings (taalkunde)21 v.C.EpilepsieKlem-in-die-kaakSwitserlandVerkleinwoordKoninkryk van die NederlandeHemelvaartsdagBloemfonteinOopbroninhoudPampoentjiesKlein vyf diereChristendomVrouLys van bekende Suid-AfrikanersGeelsugToorbergMaanNagmaalKwaZulu-NatalHadjBosluisTurkyeDuitsEkonomieVoedingErnst Otto FischerKaapstadKoue OorlogLys van Afrikaanse skrywersMarita NapierSlag van Cuito CuanavaleEikelDachshundGeskiedenis van AfrikaansVoorsetselDramaAfghanistanTweede VryheidsoorlogFiksie🡆 More