Wilhelm Röntgen

Wilhelm Conrad Röntgen (27 Maart 1845 – 10 Februarie 1923) was 'n Duitse fisikus wat op 8 November 1895 die eerste elektromagnetiese-bestraling in die golfspektrum, nou bekend as x-strale, geproduseer en waargeneem het.

As erkening vir die ontdekking het hy die eerste Nobelprys vir fisika in 1901 ontvang. In 2004, ter ere van Röntgen se prestasies het die Internasionale Unie van Suiwer en Toegepaste Chemie element 111, 'n radioaktiewe element met verskeie onstabiele isotope, roentgenium genoem. Die meeteenheid vir die blootstelling van X-strale en gammastrale, roentgen, is ook na hom vernoem. Dit is in 1928 as die eerste internasionale meethoeveelheid vir ioniserende straling aanvaar, maar die Internasionale Komitee vir Gewigte en Metings het die gebruik daarvan nooit aanvaar nie.

Wilhelm Röntgen
Wilhelm Röntgen
Wilhelm Röntgen in 1900

Geboortenaam Wilhelm Conrad Röntgen
Gebore 27 Maart 1845
Lennep, Ryn-Provinsie, Koninkryk Pruise (tans Remscheid, Noordryn-Wesfale, Duitsland)
Oorlede 10 Februarie 1923 (op 77)
München, Beiere, Republiek van Weimar
Nasionaliteit Duits
Vakgebied Fisika, X-straal-astronomie
Instelling(s) Universiteit van Straatsburg
Universiteit van Hohenheim
Universiteit van Gießen
Universiteit van Würzburg
Universiteit van München
Alma mater ETH Zürich
Universiteit van Zürich
Doktorale promotor(s) August Kundt
Doktorale student(e) Herman March
Abram Ioffe
Ernst Wagner
Rudolf Ladenburg
Bekend vir X-strale
Toekennings Rumford-medalje (1896)
Elliott Cresson-medalje (1897)
Nobelprys vir fisika (1901)
Handtekening Wilhelm Röntgen

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

10 Februarie18451901192327 MaartDuitsGammastraleIUSTCIsotoopNobelprys vir fisikaRoentgeniumX-strale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PretoriaLikkewaanKuberkrakerKorrupsieKarwatsGlenys LynneHannes van WykGoogle MapsWater (molekuul)Verenigde State van AmerikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Direkte en Indirekte redeIP-adresJak de PriesterRina HugoRyno HattinghPlantDrie SusterskerkeMediaWikiInfeksieDikdermFinale OplossingWes-KaapHomofoonPrimêre sektor van die ekonomieMeervoudRenteIndustriële RevolusieSewe wonders van die wêreldGroep van SeweGeografie van Suid-AfrikaWitrenosterSekondêre sektor van die ekonomieSuikerbekkiesIntensiewe vormOutismeLys van indringerplante in Suid-AfrikaNoFapPenisverlengingPiet ByleveldGewone breukeOnderwysGeskiedenis van Suid-AfrikaVolstruisJohan StemmetNatuurrampKameelperdGalileo GalileiProteïenDinosourusLys van elemente volgens simboolIsraelOntwikkelende landFotoWaarheid-en-versoeningskommissieDolfynJan Willem JanssensBuffelGreen PornoMestoklemaNatuurbewaringDroogteHerfsTaalGroenteTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinSebraMandaryn-ChineesPaarl GimnasiumAnglo-BoereoorlogAkroniemJohannes KerkorrelMensGeskiedenis van erotiese afbeeldings🡆 More