Hy was die voorste Duitse dirigent gedurende die Tweede Wêreldoorlog, alhoewel hy nie 'n volgeling van die regering van die Nasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty was nie. Hierdie besluit het blywende kontroversie veroorsaak, en die mate waarin sy teenwoordigheid prestige aan die Derde Ryk verleen het word steeds gedebatteer.
Furtwängler se dirigeer-styl is goed gedokumenteer in beide kommersiële en ander opnames en het bygedra tot sy blywende reputasie.
Hy het 'n massiewe invloed op latere dirigente uitgeoefen; in so 'n mate dat sy naam dikwels genoem word tydens gesprekke oor die dirigente se interpretatiewe vermoëns.
Daar is tans 'n groot aantal Furtwängler opnames beskikbaar (meestal lewendige uitvoerings). Baie van die opnames is tydens die Tweede Wêreldoorlog met gebruikmaking van eksperimentele band-tegnologie gemaak. Na die oorlog is die opnames deur die Sowjetunie gekonfiskeer. Ná dekades is dit eers redelik onlangs weer beskikbaar gestel. Ten spyte van dié opnames se beperkinge word dit bewonder deur Furtwängler-aanhangers.
Bach, Sint Mattheus Passie (slegs eerste helfte), lewendige opvoering met die Weense Filharmoniese Orkes, 1952 (SWF)
Bartók, Vioolconcerto No. 2, ateljee-opname met Yehudi Menuhin en die Philharmonia Orchestra, 1953 (EMI)
Beethoven, Derde Simfonie, lewendige opname met die Weense Filharmonies Orkes, Desember 1944 (Music and Arts, Preiser, Tahra)
Beethoven, Derde Simfonie, lewendige uitvoering met die Berliner Philharmoniker, Desember 1952 (Tahra)
Beethoven, Vyfde Simfonie, lewendige uitvoering met die Berliner Philharmoniker, Junie 1943 (Classica d'Oro, Deutsche Grammophon, Enterprise, Music and Arts, Opus Kura, Tahra)
Beethoven, Vyfde Simfonie, lewendige uitvoering met die Berliner Philharmoniker, Mei 1954 (Tahra)
Beethoven, Sesde Simfonie, lewendige uitvoering saam met die Berliner Philharmoniker, Maart 1944 (Tahra)
Beethoven, Sewende Simfonie, lewendige uitvoering saam met die Berliner Philharmoniker, Oktober 1943 (Classica d'Oro, Deutsche Grammophon, Music and Arts, Opus Kura)
Beethoven, Negende Simfonie, lewendige uitvoering met die Berliner Philharmoniker, Maart 1942 met Tilla Briem, Elisabeth Höngen, Peter Anders, Rudolf Watzke en die Bruno Kittel Koor (Classica d'Oro, Music and Arts, Opus Kura, Tahra, SWF)
Beethoven, Negende Simfonie, lewendige uitvoering tydens die 19 Julie 1951 heropening van die Bayreuther Festspiele (moenie verwar word met EMI se vrystelling nie) met Elisabeth Schwarzkopf, Elisabeth Höngen, Hans Hopf en Otto Edelmann. (Orfeo D'or, 2008).
Beethoven, Negende Simfonie, oënskynlik 'n lewendige uitvoering tydens die 29 Julie 1951 heropening van die Bayreuther Festspiele. Die President van die Wilhelm Furtwängler-genootskap van Amerika beweer egter dat die opname eintlik 'n kleedrepetisie is wat deur EMI verander is in een opname, en wat opgevoer is voor die eintlike openbare uitvoering. (EMI, 1955).
Beethoven, Negende Simfonie, lewendige uitvoering tydens die 1954 Lucerne-fees met die London Philharmonia, Lucerne Fees-koor, Elisabeth Schwarzkopf, Elsa Cavelti, Ernst Haefliger en Otto Edelmann (Music and Arts, Tahra).
Beethoven, Vioolconcerto, ateljee opname met Yehudi Menuhin en die Lucerne Fees-orkes, 1947 (Testament)
Beethoven, Klavierconcerto No. 5, ateljee opname saam met Edwin Fischer en die Philharmonia Orchestra, 1951 (Naxos)
Beethoven, Fidelio, lewendige uitvoering saam met die Weense Filharmoniese Orkes en Elisabeth Schwarzkopf, Kirsten Flagstad, Anton Dermota, Julius Patzak, Paul Schoeffler, Josef Greindl, en Hans Braun, Augustus 1950 (Opus Kura)
Beethoven, Fidelio, beide lewendige en ataljee opnames, met Martha Mödl, sy verkose sopraan in die titelrol, en Wolfgang Windgassen, Otto Edelmann, Gottlob Frick, Sena Jurinac, Rudolf Schock, Alfred Poell, Alwin Hendriks, Franz Bierbach, en die Weense Filharmoniese Orkes.
Brahms, Eerste Simfonie, lewendige uitvoering met die Noord-Duitse-Radio Simfonieorkes, Hamburg, Oktober 1951 (Music and Arts, Tahra).
Brahms, Tweede Simfonie, lewendige opname saam met die Weense Filharmoniese Orkes, Januarie 1945 (Deutsche Grammophon, Music and Arts)
Brahms, Derde Simfonie, lewendige uitvoering saam met die Berliner Philharmoniker, Desember 1949 (EMI).
Brahms, Vierde Simfonie, lewendige uitvoering saam met die Berliner Philharmonker, Desember 1943 (Tahra, SWF)
Brahms, Vierde Simfonie, lewendige uitvoering saam met die Berliner Philharmonker, Oktober 1948 (EMI)
Brahms, Vioolconcerto, ateljee opname met Yehudi Menuhin en die Lucerne-fees Orkes, 1949 (Tahra, Naxos)
Brahms, Klavierconcerto No. 2, lewendige uitvoering saam met Edwin Fischer en die Berliner Philharmoniker, 1942 (Testament)
Bruckner, Vierde Simfonie, lewendige uitvoering saam met die Berliner Philharmoniker, Oktober 1941 (WFCJ)
Bruckner, Vyfde Simfonie, lewendige uitvoering saam met die Berliner Philharmoniker, Oktober 1942 (Classica d'Oro, Deutsche Grammophon, Music and Arts, Testament).
Bruckner, Sesde Simfonie (die eerste beweging is verlore), lewendige uitvoering met die Berliner Philharmoniker, November 1943 (Music and Arts)
Bruckner, Sewende Simfonie (slegs adagio), lewendige uitvoering saam met die Berliner Philharmoniker, April 1942 (Tahra).
Bruckner, Agste Simfonie, lewendige uitvoering saam met die Weense Filharmoniese Orkes, Oktober 1944 (Deutsche Grammophon, Music and Arts)
Bruckner, Negende Simfonie, lewendige opvoering saam met die Berliner Philharmoniker, Oktober 1944 (Deutsche Grammophon)
Franck, Simfonie in D mineur, lewendige uitvoering saam met die Weense Filharmoniese Orkes, 1945 (SWF)
Furtwängler, Tweede Simfonie, lewendige opvoering saam met die Weense Filharmoniese Orkes, Februarie 1953 (Orfeo)
Gluck, Alceste Ouverture, ateljee opname met die Weense Filharmoniese Orkes, 1954 (SWF)
Händel, Concerto Grosso Opus 6 No. 10, lewendige uitvoering met die Berliner Philharmoniker, Februarie 1944 (Melodiya)
Händel, Concerto Grosso Opus 6 No. 10, lewendige opvoering saam met die Teatro Colón Orchester, 1950 (Disques Refrain)
Haydn, 88ste Simfonie, ateljee opname saam met die Berliner Philharmoniker, 5 Desember 1951 (Deutsche Grammophon)
Hindemith, Simfoniese Metamorfose van Temas deur Carl Maria von Weber, ateljee opname saam met die Berliner Philharmoniker, 16 September 1947 (Deutsche Grammophon, Urania)
Mahler, Lieder eines fahrenden Gesellen, lewendige opvoering saam met Dietrich Fischer-Dieskau en die Weense Filharmoniese Orkes, 1951 (Orfeo)
Mahler, Lieder eines fahrenden Gesellen, lewendige opvoering saam met Dietrich Fischer-Dieskau en die Philharmonia Orchestra, 1952 (Naxos, EMI)
Mozart, Don Giovanni, die 1950, 1953 en 1954 Salzburg-fees opnames (lewendige uitvoerings). Die opname is al op verskeie plate-etikette beskikbaar gestel, maar meestal op EMI. 'n video opvoering van Don Giovanni is ook beskikbaar, met Cesare Siepi, Otto Edelmann, Lisa Della Casa, Elisabeth Grümmer en Anton Dermota.
Mozart, Die Zauberflöte, 'n lewendige uitvoering op 27 Augustus 1949, met Walther Ludwig, Irmgard Seefried, Wilma Lipp, Gertrud Grob-Prandl, Ernst Haefliger, Hermann Uhde en Josef Greindl.
Schubert, Agste Simfonie (slegs eerste beweging), lewendige uitvoering saam met die Berliner Philharmoniker, Desember 1944 (SWF)
Schubert. Negende Simfonie, ateljee opname met die Berliner Philharmoniker, 1951 (Deutsche Grammophon). Die eerste beweging is 'n uitstekende voorbeeld an Furtwängler se styl. Neem kennis van die skerp accelerandi teen die einde van die inleiding en die middel van die rekapitulasie.
Schubert, Negende Simfonie, lewendige uitvoering saam met die Berliner Philharmoniker, 1942 (Deutsche Grammophon, Magic Master, Music and Arts, Opus Kura)
Schubert, Die Zauberharfe Ouverture, lewendige uitvoering met die Berliner Philharmoniker, September 1953 (Deutsche Grammophon)
Sibelius, En saga, lewendige uitvoering met die Berliner Philharmoniker, Februarie 1943 (SWF)
Tsjaikofski, Vierde Simfonie, ateljee opname met die Weense Filharmoniese Orkes, 1951 (Tahra)
Tsjaikofski, Sesde Simfonie Pathétique, ateljee opname met die Berliner Philharmoniker, HMV, 1938 (EMI, Naxos).
Wagner, Tristan und Isolde, ateljee opname met Kirsten Flagstad, His Masters Voice, Junie 1952 (EMI, Naxos).
Wagner, Der Ring des Nibelungen, 1950 (lewendige opname van La Scala in Milaan met Kirsten Flagstad)
Wagner, Der Ring des Nibelungen met Wolfgang Windgassen, Ludwig Suthaus en Martha Mödl, 1953 (EMI) (lewendig opgeneem in die RAI (Radiotelevisione Italiana) studios).
Wagner, Die Walküre, sy laaste opname in 1954. EMI het beplan om die "Der Ring des Nibelungen" in the ateljee onder Furtwängler op te neem, maar hy het hierdie werk net voor sy dood voltooi. Die rolverdeling sluit Martha Mödl (Brünnhilde), Leonie Rysanek (Sieglinde), Ludwig Suthaus (Siegmund), Gottlob Frick (Hunding) en Ferdinand Frantz (Wotan) in.
Noemenswaardige premières
Bartók, Eerste Klavierconcerto, met die komponis as solis, Teaterorkes, Frankfurt, 1 Julie 1927
Prokofiëf: Klavierconcerto No. 5, met die komponis as solis, Berlyn Filharmoniese Orkes (Berliner Philharmoniker), 31 Oktober 1932
Hindemith, suite uit Mathis der Maler, Berlyn Filharmoniese Orkes (Berliner Philharmoniker), Berlyn, 11 Maart 1934
Richard Strauss, Vier Laaste Liedere, met Kirsten Flagstad as solis, Philharmonia Orchestra, Londen, 22 Mei 1950
Noemenswaardige komposisies
Vir orkes
Vroeë werke
Ouverture in E-mol Majeur, Op. 3 (1899)
Simfonie in D majeur (1ste beweging: Allegro) (1902)
Simfonie in B mineur (Largo beweging) (1908; die hooftema van die werk was gebruik as die leidende tema van die 1ste beweging van sy Simfonie No. 1, in dieselfde sleutel)
Volwasse werke
Simfoniese Concerto vir Klavier en Orkes (1937, gewysig 1952-54)
Simfonie No. 1 in B mineur (1941)
Simfonie No. 2 in E mineur (1947)
Simfonie No. 3 in C # mineur (1954)
Kamermusiek
Klavierkwintet (vir twee viole, altviool, tjello en klavier) in C majeur (1935)
Vioolisonate No. 1 in D mineur (1935)
Vioolsonate No. 2 in D majeur (1939)
Koorwerke
(almal vroeëre werke)
Schwindet ihr dunklen Wölbungen droben (Koor van Geeste, van Goethe se Faust) (1901–1902)
Religöser Hymnus (1903)
Te Deum vir Koor en Orkes (1902–1906) (hersien 1909) (eerste opgevoer in 1910)
Bronne
Furtwängler, Wilhelm. Notebooks 1924–1954. Geredigeer deur Michael Tanner. Vertaal deur Shaun Whiteside. Londen: Quartet Books, 1989. ISBN 0704302209.
Ardoin John, The Furtwängler Record. Portland: Amadeus press,1994. ISBN 0-931340-69-1.
Pirie Peter, "Furtwängler and the art of conducting". Londen, Duckworth, 1980, ISBN 0-7156-1486-X
Cairns, David "Wilhelm Furtwängler" in The New Grove Dictionary of Music and Musicians Londen: Macmillan, 1980.
Kater, Michael H. The Twisted Muse: Musicians and Their Music in the Third Reich Oxford: Oxford University Press, 1997.
Spotts, Frederic Hitler and the Power of Aesthetics. Londen: Hutchinson, 2002. ISBN 0-09-179394-7
Shirakawa, Sam H. The Devil's Music Master: The controversial life and career of Wilhelm Furtwängler Oxford: Oxford University Press, 1992 ISBN 0-19-506508-5
Frisch, Walter Brahms: The Four Symphonies New Haven and London: Yale University Press, 2003 ISBN 0-30009965-7
Geissmar, Berta The Baton and the Jackboot: Recollections of Musical Life, Morrison and Gibb ltd., 1944.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Wilhelm Furtwängler, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses. ®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.