Searsia Angustifolia: Plantspesie

Die wilgerkorentebos (Searsia angustifolia) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia.

Die boom is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom wydverspreid voor, vanaf die Bokkeveldberge-eskarp, suidwaarts tot by die Kaapse Skiereiland en ooswaarts tot by Swellendam. Die plant is deel van die fynbos. Die boom se FSA-nommer is 377.1.

Wilgerkorentebos
Searsia Angustifolia: Verspreiding end habitat, Galery, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Anacardiaceae
Genus: Searsia
Spesie:
S. angustifolia
Binomiale naam
Searsia angustifolia
(L.) F.A.Barkley, (1965)
Sinonieme
  • Festania nivea Raf.
  • Rhus angustifolia L.
  • Rhus argentea Mill.
  • Toxicodendron angustifolium (L.) Kuntze

Verspreiding end habitat

Die spesie is inheems aan die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Sy verspreiding strek vanaf Kaapstad in die weste, en gaan ooswaards na die Caledon en Swellendam streke. In die noorde, kom die voor in die Malmesbury, Worcester, Hexrivier en Sederberg streke.

Die groei op lae heuwelhange en dik ruigtes daarvan kan gevind word wat langs riviere en paaie groei.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Searsia Angustifolia Verspreiding end habitatSearsia Angustifolia GalerySearsia Angustifolia Sien ookSearsia Angustifolia VerwysingsSearsia Angustifolia BronneSearsia Angustifolia

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrika-WetAfrikaEngelsRenaissanceBeurtkragMiltWaterkringloopTuberkuloseMikro-ekonomieAluminiumWetenskaplike klassifikasieNetbalPornhubDiskriminasieDirekte en Indirekte redeAardeMondNamakwalandHemelvaartsdagWisselkoersVulkaanPenisRymHernubare energieWorcesterLeeudoringstad-spoorwegrampLangste woordCovid-19-pandemieDiamantBlomWoordsoortGewone breukeBloeddrukBruin menseWolfLetterlike en figuurlike taalgebruikTerracottaleërZack du PlessisHartversakingLionel PetersonSkildklierDie Laaste Avondmaal (Leonardo)NatuurTelwoordJode in Suid-AfrikaSwart nasionalismeVoegwoordEerste WêreldoorlogSpreeuHoofstadWaterpokkiesGordelroosBek-en-klouseerFiela se kind (rolprent)KlankErektiele disfunksieMandalaSelfvertroueBeaufortskaalHulpwerkwoordEienaamGeldEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaLiewe HeksieKoue OorlogPlae van EgipteHefboomVervoerVerkleinwoordOnderwerp (taalkunde)JudaïsmeErfenisSeptimius AwardsAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidFiksieSkaapNelson Mandela🡆 More