Wildeperdehoekpas

Die Wildeperdehoekpas is 'n bergpas op 'n grondpad suidwes van Springbok in Namakwaland.

Hierdie pas begin net suid van die pas op die Messelpad en lei na die hek van die Namakwa Nasionale Park en verder na Soebatsfontein en Koingnaas. Die pas is in 1871 gebou om kopererts vir verskeping na Groot-Brittanje na die hawe by Hondeklipbaai te vervoer.

Wildeperdehoekpas
Ligging van Wildeperdehoekpas op 'n kaart (Noord-Kaap)
Wildeperdehoekpas
Wildeperdehoekpas
Koördinate: 29°56′29″S 17°37′19″O / 29.94139°S 17.62194°O / -29.94139; 17.62194 17°37′19″O / 29.94139°S 17.62194°O / -29.94139; 17.62194
Ligging Suidwes van Springbok
Oppervlak Gruis
Voltooi in 1871

Sien ook

Tags:

BergpasGroot-BrittanjeHondeklipbaaiKoingnaasKoperMesselpadNamakwa Nasionale ParkNamakwalandSoebatsfonteinSpringbok

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfrikanernasionalismeKoerantProvinsies van Suid-AfrikaOlifantBestuiwingGeletterdheidMonopolieHemelvaartsdagHoopNasionale VrouedagKinderregteKunsmatige intelligensieTsoenamiHondStollingsgesteenteZoeloeOntwerpKlimaatveranderingVoorvoegselSpringbokkeEjakulasieRugbywêreldbeker 2023TswanaMetafoorEiffeltoringMisdaadromanJagluiperdVarkXhosaPenisGlasWolfWapen van Suid-AfrikaSlag van Cuito CuanavaleSamestellende afleidingAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidBlack SashAB de VilliersLatynAardbewingKangaroeNederduitse Gereformeerde KerkWaterToekoms van die AardeOlimpiese Somerspele 2012WerkersdagVingerseksEweknienetwerkWebwerfVoortrekkermonumentCarles PuigdemontPikkewynTsongaVolhoubaarheidPlae van EgipteTafelbergBelastingEuropaEienaamHannes van WykHomoniemKankerKoorsblaarGrondbesoedelingInfeksieErfenisdag (Suid-Afrika)TrekarbeidKatjieSias ReineckeAkademiaHandelsmerkRugbyOligopolieCradock-4Geld🡆 More