Wildemango: Plantspesie

Die wildemango (Cordyla africana) is 'n groot bladwisselende spreiende boom.

Die boom kom voor vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot in Mosambiek en noord en wes langs die Zambezivallei. Dit is ook inheems in Eswatini, Kenia, Malawi, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Wildemango
Wildemango: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wildemango: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Cordyla
Spesie:
C. africana
Binomiale naam
Cordyla africana
Lour., (1790)
Wildemango: Sien ook, Verwysings, Bronne
Verspreidings-kaart

Dit verkies om in bosveld, sandwoud en op rivieroewers te groei. Die eetbare vrugte is vlesig en 40 – 80 mm lank met 'n enkele blink swart saad in geelbruin vrugvleis.

Die boom se FSA-nommer is 216.

Wildemango: Sien ook, Verwysings, Bronne
'n Vrug
Wildemango: Sien ook, Verwysings, Bronne
Verspreiding

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Wildemango Sien ookWildemango VerwysingsWildemango BronneWildemango Eksterne skakelsWildemango

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeevlakBynierVlagterminologieInflasieLiewe HeksieFotosinteseDesmond TutuInternetBeesSeksuele opwekkingBybelCalviniaRobbeneilandMiddeloorontstekingNazi-DuitslandWet op BevolkingsregistrasiePoësieEugenetikaAntisemitismeJacques LootsTelwoordOu Apostoliese KerkGevolge van aardverwarming op oseaneWikimedia-stigtingVoorvoegselWêreldwye webHomoniemKlein-KarooSelakantDesimale breukeMarie AntoinetteBreinvliesontstekingKleurDurbanEllipstekenAfro-AmerikanersYsterDrakensbergeSkoenlapperTermiese geleidingsvermoëCounter-Strike 2VersoeningsdagAborsie in Suid-AfrikaKrugerwildtuinAfrikaanse WikipediaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeOlimpiese SpeleCleopatra VIID.J. OppermanItaliëMiljardBTWLys van bekende Suid-AfrikanersLewerAfleiding (taalkunde)BoelieryVoortrekkermonumentBywoordMynbouInnes en Franna BenadéBoomslangWaterpokkiesPerdebyeKaapstadMark (ekonomie)EmfiseemNierDemokratiese AlliansieApokriewe boekeDie Laaste Avondmaal (Leonardo)PaasfeesHart🡆 More