Wildeleeubekkie

Die wildeleeubekkie (Nemesia strumosa) is 'n klein, eenjarige blomplant wat in die lente blom.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Hopefield tot by Melkbosstrand voor.

Wildeleeubekkie
Wildeleeubekkie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Scrophulariaceae
Genus: Nemesia
Spesie:
N. strumosa
Binomiale naam
Nemesia strumosa
Benth., (1836)
Sinonieme
  • Antirrhinum strumosum Banks ex Benth.

Die plant dra tweelippige blomme in 'n verskeidenheid van kleure aan regop stingels. Die plant vertoon baie mooi in tuine, rotstuine en plantbakke. Die plant verkies vol son en matige water.

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AngssteuringHulpwerkwoordWoestynVlekvrye staalElizabeth II van die Verenigde KoninkrykMadison IvyKaliforniese KanaaleilandeVraag en aanbodKoue OorlogBoelieryPubiese hareGeslagGetalOnderhandelinge om apartheid te beëindigSharpeville-slagtingArgitektuurKaapstadse waterkrisis 2015-2018Republiek van Zoid AfrikaBiodiversiteitOntkiemingKameelWerkersdagKrimpvarkieNicola HanekomKaapstadMIVWes-KaapRoossenekalSelfvertroueGrootste rampe in Suid-AfrikaMolekuulHamburgerDeelstate van die Verenigde State van AmerikaPad na jou hartHeupvervangingMartin Luther King jr.Lys van Afrikaanse rolprenteMenslike penisgrootteSpinnekopDermpoliepKoolhidraatPastoorTwaalf Stamme van IsraelTuisbladWinterPlaasjapieIndiese OseaanVoëlgriepAardedagTranspirasieBrongitisRassismeBloeddrukOvulasieFrankrykAntoniemMonopolieAgtervoegselLys van Afrikaanse televisiereekseAppelHidroëlektrisiteitHondGlasOu Apostoliese KerkVerenigde KoninkrykKletsrymAnale seksAkkedisJesus van NasaretHamilton WesselsApostoliese GeloofsbelydenisTrappe van vergelykingWhatsAppSiya KolisiVigs🡆 More