omtrent

Wiki is 'n veeltalige, webgebaseerde ensiklopedie met gratis inhoud wat deur enigiemand gewysig kan word.

Die naam is saamgestel uit die Hawaise woord wiki ("vinnig") en "ensiklopedie". Dit is 'n samewerkingsprojek wat deur duisende gebruikers gewysig en in stand gehou word. Dit word gedoen deur middel van wiki-sagteware, en die gasheerdiens en ondersteuning word gebied deur die nie-winsgewende Wikimediastigting. Alhoewel Wikipedia beoog om tipiese ensiklopediese inligting te bevat, sluit die Wikipediabladsye ook inligting in wat 'n mens in spesialistydskrifte, geografiese woordeboekindekse en ander spesialiteitstydskrifte sou verwag. Boonop verskaf Wikipedia dekking van huidige gebeure.

Oorsig

Die Wikipedia-projek het drie kenmerkende eienskappe:

  1. Dit is primêr 'n ensiklopedie, of het ten doel om een te word.
  2. Dis 'n wiki omdat dit deur enige persoon gewysig kan word (buiten 'n geblokkeerde gebruiker). Dit sluit beskermde bladsye uit.
  3. Dit bevat oopbroninhoud en gebruik die kopieregvrye GNU/FDL-lisensie.

As jy nuut is hier, en graag 'n Wikipedia-bydraer wil word, sien gerus "Welkom nuwelinge".

Tags:

EnsiklopedieHawaisWikiWikipedia

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van visseSkoenlapperUnicodeElim, LimpopoDiskriminasie22 NovemberNiemetaalSeksuele opwekkingOranjerivierMuskeljaatkatGeboorteJames AlexanderLos AngelesAfrikaanse taalleerElandréPaarl GimnasiumWanderer-fantasieGroepsdrukPesachAgtergrond (narratief)KolonoskopieBybelPornografieKnopiespinnekopAmerikaanse MafiaKlimaatsverandering in Afrika640VoortrekkermonumentSonnestelselSwawelMikro-ekonomieMotorvoertuigLys van Islamitiese feeste en herdenkingsKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse WeermagGordelroosArmoedeverligtingHomoniemErektiele disfunksieAnale seksOpgaafrolleInnes en Franna BenadéChristiaan de WetMasturbasieRefentse MorakeFrankrykRivierCleopatra VIIPynappelKrugerwildtuinPaaiementberekeningTsoenamiRatelPeriodieke tabelViëtnamoorlogBeesvleisAarde se atmosfeerJaco JacobsHerfsWaterbesparing in Suid-AfrikaWitbloedselMadison IvyDierCovid-19-pandemieJohannesburgWilliam H. MacyHendrik VerwoerdDulcie van den BerghGewone breukeAustraliëNaaldekokerNasionalismeMenslike skeletMieliestronkKorbeelhuisePoësieAfrikaanse Taalmonument🡆 More