Gereedskap wat jou dalk met die wysiging van artikels kan help.
wikEd is 'n geïntegreerde redigeerder wat gevorderde teksprosesseringsfunksies by bladsye voeg om jou sodoende te help om meer effektiewelik bladsye te wysig. Die script werk tans slegs in Firefox en ander Mozilla-blaaiers.
Die volgende kode moet op Gebruiker:VOORBEELDNAAM/monobook.js geplaas word. Jou gebruikernaam moet in plek van VOORBEELDNAAM geplaas word. Dit wil sê, as jou gebruikernaam op Wikpedia Koos is, sal jy die volgende kode op Gebruiker:Koos/monobook.js plaas. Hier volg die kode:
// install en:User:Cacycle/wikEd in-browser text editor document.write('
HTML to Wiki Converter - tables — hierdie webblad help jou om HTML weergawes van tabelle, bv.