mieliestronk

Vergunning is aanvanklik verleen om inligting vanaf Mieliestronk op Wikipedia te gebruik, maar is later teruggetrek.

Teruggetrek

Boodskap van Ollie Olwagen, webmeester van Die Mieliestronk (ontvang op 26 Junie 2006).

Hallo Wikipedia-span       My vergunning vir die vrye gebruik van Mieliestronk-artikels  vir die Afrikaanse Wikipedia (mits die bron aangedui word)  moet ongelukkig voortaan teruggetrek word. Dit geld natuurlik  nie vir Mieliestronk-artikels wat REEDS deur Wikipedia gebruik is nie.  Die rede is dat mense buite my en jul werf misbruik van die  vergunning gemaak het. Mieliestronk is geplagiatiseer dat dit  'n naarheid is en ek moes groot vure doodslaan. Noudat  Mieliestronk meer kommersieel geword het, is kopieregbeskerming  ook noodsaakliker.  Ek is baie jammer      Groete     Ollie Olwagen van mieliestronk com     Naskrif: Jul oorspronklike nota oor die vergunning het as volg gelui: 

Vergunning

Daar is toestemming verkry om enige materiaal van Die Mieliestronk te gebruik hier by Wiki Afrikaans. Ons bedank Pdt vir die moeite wat hy gedoen het. Hier volg die e-pos:

Date: Tue, 29 Jun 2004 14:34:09 +0100 (BST)  From: "goethe olwagen"   Add to Address Book  Subject: Re: request for permission  To: "pieter du toit"         Pieter Doen so voort -- en baie dankie! Ek besoek self graag Wikipedia op 'n gereelde basis, ook soms die Nederlandse weergawe. Wat op aarde maak jy in Saoedi-Arabië -- of interpreteer ek jou e-pos-adres verkeerd? Groetnis Ollie Olwagen (alias Dugeot van Mieliestronk.com) OF AS DIE GOEDKEURING IN ENGELS MOET WEES: Pieter Please go ahead with using any Mieliestronk material in Wikipedia -- and thank you very much for those promissed link(s) back to Mieliestronk.com. Regards Ollie Olwagen of Mieliestronk.com 

Sjabloon

Let wel: Gebruik Sjabloon:Mieliestronk soos volg in artikels onder die bronnelysopskrif (of iets dergeliks).

== Bronnelys == * ... * {{mieliestronk|url=http://www.mieliestronk.com/spesifieke_blad.html}} * ... 

Tags:

MieliestronkWikipedia

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WaverNelson MandelaTarentaleKoedoeBelgiëSwartbewussynsbewegingBarionEekhoringVulkaanMarga van RooySelfstandige naamwoordWikiLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWortelVlag van BangladesjVlag van AfghanistanAalwynLys van kinderspeletjies21 v.C.Menslike skeletSkaapInsekWallisTegnologieDemi Lee MooreSonsteekKrieketOrtopedieBernice WestHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalNAVORolprentAfrikaanse woordelys en spelreëlsAleksei NawalniTydFamilie (verwantskap)Emily HobhousePankreasBTWSeksuele stimulasieAngkor WatPornografiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaJan van RiebeeckSwitserlandBoeberE-posSixtynse kapelHematurieBysteekJudaïsmeHemelvaartsdagBaardskeerder-spinnekopNic de JagerTongSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLibiëVerkleinwoordOrthopteraNoord-AmerikaUnited Democratic FrontWayback MachineLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierGeurmiddelPinksterWoordBorsteKopieregByeboerderyNier🡆 More