voorbladbeeld Week 42 2007

'n Gewone heksagoniese dendritiese sneeuvlokkie, vergroot met 'n lae-temperatuur skanderende elektronmikroskoop.

'n Sneeuvlokkie

Die beeld is kunsmatig gekleurd om die sentrale vlokkie te beklemtoon.

Sneeuvlokke bevat tot by 95 persent lug en het sodoende 'n groot oppervlakte. Vanweë hul hoër lugweerstand val hulle in vergelyking met ander neerslae relatief stadig; hulle snelheid van omtrent 4 km/h is aansienlik laer as dié van byvoorbeeld gemiddelde sterk reën met 20 km/h of hael wat deur baie hoë snelhede gekenmerk word.

Tags:

HeksagonSneeu

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sleutel (musiek)KankerKitaarFilippyneEugenetikaHoëveldKolorektale kankerChatGPTAnette EngelbrechtBeroerteVigsLys van Islamitiese feeste en herdenkingsWoordeskatuitbreidingLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameDroomKuberkrakerProstaatkankerDroogteRoland GarrosC.J. LangenhovenMondJohannes KerkorrelInnes en Franna BenadéAfrikaanse Protestantse KerkIndiëLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandPenisKompasSnoekerIP-adresKonsentrasiekampErektiele disfunksieWoordsoortPersoonlikheidLewerKoolhidraatLeah van NiekerkMiskruierSkemerPlastiekGroepsdrukDolfynMaria MagdalenaAborsieSendelingposisieDrie SusterskerkeVoegwoordLegendeBreinvliesontstekingGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaJapanVolksrepubliek ChinaKarwatsKonjunktivitisInfeksieAfrikaanse taalleerPresident van Suid-AfrikaIslamNatuurbewaringDaggaMusiekItaliaansRivierMaselsTydMiddelburg, Oos-KaapSelfoonPoësieGoudMierTuisbladMIV/vigs in Suid-AfrikaSteve BikoResensieBasterhartbees🡆 More