voorbladartikel Week 31 2010

Silvester II (946-1003), gebore as Gerbert van Aurillac, was die 139ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk en die eerste pous wat uit Frankryk afkomstig was.

Pous Silvester II

Hy was 'n geleerde en het gehelp om die Arabiese kennis omtrent wiskunde, rekenkunde en astronomie in Europa te herintroduseer. Hy het ook die gebruik van die astrolabium en die armillaarsfeer heringevoer na die Weste. As gevolg van sy band met die wetenskaplike wêreld en pogings om korrupsie binne in die kerk uit te roei, het daar baie gerugte ontstaan dat hy 'n bondgenoot van die duiwel was.

Tags:

AstrolabiumFrankrykPous Silvester IIRooms-Katolieke KerkSterrekunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MisdaadromanGroepsdrukGeldMuishondDiamantMuskeljaatkatNicole StraussSneeuToestand van materieKlavierKindersiektesBatePersoonlikheidBeurtkragSkilpadMetaalVermenigvuldigingHortologieSeksposisiePampoentjiesSiya KolisiWillie Joubert7de LaanGroot vyfVerkleinwoordPerdKunsmatige intelligensieInsekMasturbasieDroomGrondsoorteKlimaatsverandering in AfrikaHector PietersonEkonomiese sektorGeskiedenis van AfrikaansMetafoorVroueregteWiskundige terminologieGroot TrekTierSkaakGrondBloedsomloopstelselErosieDomineeSeksBipolêre gemoedsteuringVoëlRosa ParksNaaldekokerMateriaalVoedselkettingMorfeemWoordeskatTrekarbeidKaapse VlakteSteenkool in Suid-AfrikaFamilie (verwantskap)LiefdeGeboortePornografieMadison IvyCristiano RonaldoMenseregteTradisionele literatuurRepubliek die KongoMeningsverskil oor aardverwarmingLidwoordKoorsKapitalismeMosambiekkanaalAarverkalkingGroot GatVoedingSaartjie BaartmanMaanFinale Oplossing🡆 More