verwyderingsbeleid

In die normale werking van Wikipedia word bladsye gereeld verwyder.

Terwyl dit vir enige gebruiker moontlik is om 'n blad leeg te maak, bly die oorspronklike inhoud steeds behoue in die bladsygeskiedenis waar ander gebruikers dit kan sien en weer herstel. Wanneer bladsye verwyder word, word nie net die huidige weergawe nie, maar ook die volledige geskiedenis daarvan verwyder.

Slegs administrateurs het die mag om bladsye te verwyder en weer te herstel ná verwydering binne hierdie stelsel. Jy kan altyd verwag dat administrateurs die volgende prosedure sal volg om hulle by te staan in hierdie oordeel.

Verwyderde bladsye kan herstel word deur administrateurs, as en slegs as daar ondersteuning daarvoor is, of as die blad spoedig uitgevee is sonder om die prosedure korrek te volg. As verwyderings té ongeërg gemaak word, raak dit moeilik om by te bly, en daarom moet die besluit om 'n artikel uit te vee nie ligtelik geneem word nie.

As 'n artikel die heeltyd verwyder en weer geskep word, is dit gewoonlik goeie aanduiding dat die nood vir die artikel bestaan. Administrateurs moet altyd verantwoordelik met hulle mag optree; as jy twyfel... moenie verwyder nie!

Prosedure vir verwydering

Indien 'n blad nie onder die kategorie Kategorie:Kandidate vir spoedige verwydering val nie, mag jy dit nie verwyder sonder dat dit ten minste twee weke (veertien dae) op Wiki: Bladsyverwydering vir betwisting gelys was nie.

Wat om te doen met 'n probleemblad

Verdien die blad rêrig om op Wiki: Bladsyverwydering te verskyn? Gebruik die volgende twee tabelle om uit te vind wat om met 'n probleembladsy te doen:

Probleme wat nie verwydering verg nie
Probleem met blad Oplossing Voeg hierdie sjabloon by
Artikel in 'n vreemde taal
Plaas op Wiki: Bladsye vir vertaling {{vertaal}}
'n Saadjie met potensiaal
Brei dit uit! {{saadjie}}
So 'n klein vertakking van 'n onderwerp dat dit nie 'n aparte blad regverdig nie
Versmelt die nuttige inhoud na 'n meer breedvoerige artikel en stuur aan  
Artikel dupliseer inligting reeds bevat in 'n ander artikel
Versmelt en stuur aan. As jy nie self die versmelting kan of wil doen nie, plaas dit op Wiki: Duplikaatartikels en voeg hierdie templaat by: {{versmelt|[[artikel]]}}
Artikel moet verbeter word
Plaas op Wikipedia:Skoonmaak {{skoonmaak}}
Artikel het baie werk nodig Plaas op Wikipedia:Bladsye wat aandag kort  
Artikel is partydig of neem 'n sterk standpunt in
Plaas op Wikipedia:Bladsye wat aandag kort {{ns}}
Dispuut oor artikelinhoud
Plaas op Wikipedia:Versoeke vir kommentaar {{dispuut}}
Twee onderwerpe met dieselfde naam
Maak 'n rigtingwyserbladsy {{dubbelsinnig}}
Kan nie inligting in artikel verifieer nie
Volg die prosedure in Wiki: Verifieerbaarheid; as dit nie werk nie, kom terug hierna  
Ontoepaslike gebruikersblad Praat met die gebruiker; as dit nie werk nie, kom terug hierna  
Vandalisme of onakkuraatheid
Slaan dit terug en noem dit op Wikipedia:Vandalisme in wording  
Irriterende gebruiker Plaas gebruiker op Wikipedia:Versoeke vir kommentaar. Maar bly koelkop.  
Probleme wat verwydering mag verg
Probleem met blad Oplossing Voeg hierdie sjabloon by
Nomineer op Wiki: Bladsyverwydering {{skrap}}
Artikel is moontlike kopieregskending
Plaas op Wiki: Kopieregprobleme {{kopieregprobleem}} of
{{kopieregprobleem|url=vermeede bron van materiaal}}
Beeld is moontlike kopieregskending Plaas op Wiki: Kopieregprobleme {{kopieregprobleem}} or
{{kopieregprobleem|url=Alleged source of image}}
Beeld of ander media moet verwyder word (nie weens kopiereg) Plaas op Wiki: Bladsyverwydering {{skrap}}
'n Nuttelose aanstuur
Moenie bekommerd wees nie, 'n aanstuur is goedkoop. As jy sterk daaroor voel, motiveer dit op Wiki: Bladsyverwydering {{skrap}}
'n Kategorieskema het verkeerd gegaan
Plaas op Wiki: Bladsyverwydering {{skrap}
'n Oorbodige of verkeerde sjabloon Plaas op Wiki: Bladsyverwydering {{skrap}} (plaas binne-in die sjabloon self)
, insluitend:
  • Patentgemors (totale onsin)
  • Bladsye slegs vir vandalisme of onderbreking
Plaas op Wiki: Spoedige verwyderings. In eenvoudige gevalle, plaas die {{verwyderomdat}} sjabloon. {{vo|rede}}


Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Soweto-opstandKondensasieImpakte van toerismeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGeskiedenis van Suid-AfrikaGroot TrekEkonomieAppelDigvormKappie (skryfteken)HaelVolstruisSuid-Afrikaanse GrensoorlogTaal2001TennisWolkFaf de KlerkOseaanLidwoordPretoriaWiskundige terminologieBelastingRuslandJo BlackKarooVaginale kankerMaagsweerMadison IvyGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondDepressie (gemoedstoestand)Geografie van Suid-AfrikaHartaanvalPoësiePornografiese akteurSkuinsstreepGesonde dieetVisMiddeloorontstekingLeesSatellietKoolhidraatJakkalsVergelykings (taalkunde)Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidTaalfossielHoofstadWêreld- Ekonomiese ForumAfrikaansLys van Nederlandse skildersRobert SobukweKarakteriseringOrale seksKlavierRenosterSout (chemiese stof)DuitslandLys van kinderspeletjiesSebraSharpeville-slagtingBybelGoogleGianna MichaelsVoortrekkermonumentJaco JacobsProstaatklierTrigeminale neuralgieFranse RewolusieDriedimensioneelJode in Suid-AfrikaOorstromingDemi Lee MooreJan-Willem BreureDundermOnse VaderBevolkingSlawernyLys van Nasionale Simbole van Suid-Afrika🡆 More