saadjieplanters

Saadjieplanters is Wikipediane wie se primêre bestaan op Wikipedia is om saadjies te skep.

Dit kan ander mense aanmoedig om nuwe artikels uit te brei wanneer hulle ontevrede is met die kort saadjie. Ongelukkig skep dit ook meer werk vir ander Wikipediane wat aansienlik bydra, en vul ook die onlangse veranderinge-lys aan.

As jy 'n saadjieplanter is, en ander gebruikers wil help om op die webwerf rond te soek, word dit aanbeveel dat jy ten minste 'n akkurate beskrywing van die artikel gee, en ten minste een betroubare bron of verwysing aanhaal. Dit help gebruikers om die korrekte artikel op te spoor, al is dit nog slegs 'n saadjie.

Tags:

Wikipedia:SaadjieWikipedia:Wikipediane

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EkostelselGedigOogproblemeGalileo GalileiMonopolyChloorNatuurramp2001KeramiekVeeartsGoogleJaco JacobsDonkieMagnetismeHeuningbyInentingTransatlantiese slawehandelKoerantKolonialismeGreen PornoKorrupsieKaartKlimaatPinksterThabo MbekiElandréSharpeville-slagtingEmosieTrigeminale neuralgieReënGoogle MapsPriemgetalJavaScriptEreksieAfkortingHokkieAkroniemRonelda KamferWikipediaPad na jou hartBewaringstatusVryheid van spraakMandalaVolstruisGloeilampKonjunktivitisDierDolfynVraag en aanbodLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameMetafoorNederlandsAfrikaanse TaalmonumentJanie du PlessisMetaalSlawernyLys van Joodse feeste en herdenkingsUnited Democratic FrontAnrich HerbstDramaWetenskaplike metodeMeningsverskil oor aardverwarmingDesmond TutuWaterkringloopParkinson se siekteSlangBynierDemografie van Suid-AfrikaAnale seksTienerCheslin Kolbe🡆 More