onsuksesvolle Voorbladnominasies/2020

Ek dink die artikel is goed genoeg vir 'n voorbladartikel.

Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.
Sperdatum:
15 Februarie 2020

Voyageur is die outeur daarvan. Ek verneem graag:) Charlielv55 17:20, 11 Desember 2019 (UTC)[antwoord]

Sperdatum:
14 Maart 2020
Sperdatum:
29 Februarie 2020
      Weens tyd wat ek aan ander goed moes afstaan – vra ek asseblief nog uitstel tot einde Januarie 2020. Maak dit dan my Februarie-projek. Ek was genoodsaak om my biblioteekboeke weer te hernieu. Suidpunt 10:14, 23 Desember 2019 (UTC)[antwoord]
      Skuif maar. Ek dink in elk geval nie dit kan, selfs in sy voltooide staat, 'n voorbladartikel wees nie. Dit is al voorheen genomineer, maar die Duitse Wiki het hom afgekeur. Dit was boonop daardie tyd al die grootte wat dit min of meer nou is. En dit was in 2010; Arne List het sy hart en siel in daardie blad gestort vanaf 2004 tot 2007.Suidpunt (kontak) 17:28, 24 Februarie 2020 (UTC)[antwoord]
      Vir 'n skool wat reeds 100 jaar oud is, kort daar nog baie inligting onder sy "geskiedenis"! Groete! --Aliwal2012 13:40, 24 Februarie 2020 (UTC)[antwoord]
        onsuksesvolle Voorbladnominasies/2020  Kommentaar Ja swaer, dit is is seker so nè? Wil jy my sê daar's geen manne van Affies wat met die nodige kennis en kundigheid die artikel kan uitbrei nie .... wat graag wil skryf oor hul oudskool as oud-onnies of -skoliere wat graag die onderwerp wil uitbrei nie? En dit met die web wat so massief groot is en ongekende vryhede bied en die Afrikaanse Wikipedia se teenwoordigheid daarop en prestige wat al hoe groter word? .... dis moeilik om te glo dat daar nie ten minste een persoon is wat so iets sal wil doen nie. Dis dan so 'n groot en trotste Afrikaanse skool. Dieselfde kan gesê word van 'n skool soos Helpmekaar – is daar dan niemand (oudskoliere of -onnies) wat graag iets sal wil skryf of die artikel uitbrei oor ons oudste en eerste Afrikaanse privaatskool nie? Waar's die begeestering en passie, of raak oudskoliere en – onnies nie meer begeester en nostalgies oor hulle alma maters nie? Charlielv55 (kontak) 14:40, 24 Februarie 2020 (UTC)[antwoord]
Sperdatum:
23 Maart 2020

* onsuksesvolle Voorbladnominasies/2020  Ondersteun – Interessante onderwerp, uitgebrei deur I90Christian. Groete. -- onsuksesvolle Voorbladnominasies/2020  SpesBona 20:30, 23 Februarie 2020 (UTC)[antwoord]

onsuksesvolle Voorbladnominasies/2020 

"die Thembelihle-tak van die Economic Freedom Fighters 'n veldtog teen Orania se bestaan geloods insluitend die belofte om die outonome status van Orania te beëindig as die EFF verkiesings in die munisipaliteit sou wen.[122] Na 'n besoek aan Orania het die destydse Thembelihle-burgemeester en tewens EFF-kandidaat Danny Jonas gesê hy wou die status quo behou, terwyl hy met Orania wou saamwerk tot voordeel van Thembelihle"

onsuksesvolle Voorbladnominasies/2020 
      Ek weet ek het in 'n PRAAG-artikel erken die Engelse en Duitse Wikipedia is eenduidig Kommuniste wat geen plek gun vir ander sienswyses nie. Ek het selfs so ver gegaan om te sê die Afrikaanse Wikipedia is die ideale universiteit van ouds waar almal se standpunte tel.
      Maar my donder, oor die Afrikaanse Wikipedia was ek klaarblyklik verkeerd! Magtig mense, as ons so gekant is teen Orania, érger as die onbeskofste Leniniste, waarom verhuis ons nie sommer vandag nog sak en pak na Noord-Korea toe nie? Dink net aan al die geleenthede! Ons is buitendien so gewoond aan beurtkrag, dat die afgeskakelde straatligte saans ons regtig nie eens sal pla nie. In die vervolg kan ons sommer enige artikel oor Israel ook maar boikot.
      Vir my is Orania slegs 'n projek, 'n eksperiment. Ek het baie gelees oor Project Findhorn, en as ek dieselfde artikel hier tot voorbladartikel sou uitbou sou niemand sovéél aanstoot geneem het nie.
      Ek gaan eerlikwaar sê die artikel is stukke beter as Bredasdorp geskryf – strý? Daar gaan meer op daardie dorpie aan as hier waar in elke week se koerant geskryf word oor wegloperhonde. Ek sal selfs sover gaan om daardie sterretjie terug te stuur. Daardie jong Hollander kán skryf. Hy beantwoord die meeste vrae wat ek wil weet. Met bronne!
      Ek wonder wel of hulle, net soos by Bredasdorp se een winkelsentrum, ook sonpanele het by 'n parkeerplek? Miskien het ek dit in die artikel misgekyk. As ek dink hoe bewolk dit hier onder raak, sal dit net meer sinmaak daarbo.
      Dit is jammer dat hulle nie Duits, Frans en Latyn aanbied nie (veral met die buitelandse gaste van Tiro(o)l en van oraloor, meen ek maar, kon dit juis as trekpleister dien), maar gegewe dat die bevolking oor 'n skamele 1 000 strek, kan mens regtig nie veel verwag nie. In my Overbergse distrik is daar wel meer as 33 000 inwoners en hulle bied minder nuttige vakke aan as voor 1989. Nie eens Snobskool Waterkloof, gesetel in die hart van Pretoria, en mammas met Gucci-handsakke, kon genoeg stemme van ouers en kinders werf om Duits weer aan te bied naas Frans nie.
      Wel interessant is dat die volkskool Bybelonderrig en Christelike Lewensoriëntering verpligtend maak. Dit kan miskien uitgelig word. (Dit verskil geensins van privaat-Joodse of Moslemskole in die Kaap nie; ook nie van Katolieke skole in Holland nie).
      Vae stellings is wel by die artikel ingepeper soos "Die [behuisings]projekte word uitgevoer met behulp van eksterne befondsing". Mag ek vra wie? Dit is my enigste beswaar.
      Ek het pas na die Franse Wikipedia-artikel gekyk. Miskien kan die geldeenheid onder 'n afsonderlike hofie behandel word. Die prente van die geldeenheid sou baie gaaf wees as dit net so oorgeplaas word.
      Dan moet ek ook vra of die strate werklik vernoem is na die Eindtyd, soos dit daar staan:
onsuksesvolle Voorbladnominasies/2020 

Dans sa partie résidentielle, Orania comprend des rues dont les noms évoquent des pierres précieuses4 qui ornent les fondations de la nouvelle Jérusalem dans l’Apocalypse de saint Jean (21, 19-21) : jaspis (jaspe en afrikaans), saffier (saphir), agaat (agate ; calcédoine), smarag (émeraude), sardoniks (sardoine), beril (béryl), topaas (topaze), ametis (améthyste), oniks (onyx), robyn (corindon), pêrels (perles), diamant (diamant).

onsuksesvolle Voorbladnominasies/2020 
Sperdatum:
24 Julie 2020
Sperdatum:
6 Augustus 2020

Ek nomineer hierdie artikel as kandidaat, nie omdat ek soseer hom op die voorblad wil sien nie, maar omdat ek wil hê ons moet eens en vir altyd die saak uitklaar rakende "eie" artikels rondom eie aanverwante (kultuur)sake.

Ek luister graag na julle voorstelle.Suidpunt (kontak) 09:21, 5 Julie 2020 (UTC)[antwoord]

  • onsuksesvolle Voorbladnominasies/2020  Ondersteun – Kan só in 'n vaktydskrif gepubliseer word. Eie werk, geen vertaling nie. Ek sien ook geen kopieregskending hier nie – outeurs word aangehaal met bronvermeldings en kry sodoende erkenning vir hul werk. Suidpunt verkoop dit nie as sy eie prestasie nie. As ons aanspraak maak op die titel "Afrikaanse wêreldklas-ensiklopediese" (en met reg Afrikaansmedium-onderwysinstellings opeis) moet ons ook in staat wees om die kennis van lesers deur eie bydraes en oorspronklike artikels uit te brei. Orals is daar Afrikaanssprekendes wat iets sou kon bydra oor hul nedersettings, gemeenskappe, hul landskappe (as dit gepubliseer is; anders is ons dankbaar vir foto's). Niks gebeur nie. Liewer word buitelandse onsin in ons medium oorgedra. Hierdie is 'n aansporing vir ander. Voyageur (kontak) 18:24, 17 Julie 2020 (UTC)[antwoord]

Tags:

onsuksesvolle Voorbladnominasies/2020 Novalisonsuksesvolle Voorbladnominasies/2020 Middellandse Seeonsuksesvolle Voorbladnominasies/2020 Faroëesonsuksesvolle Voorbladnominasies/2020 Afrikaanse Hoër Seunskoolonsuksesvolle Voorbladnominasies/2020 Oraniaonsuksesvolle Voorbladnominasies/2020 Musiekteateronsuksesvolle Voorbladnominasies/2020 Heks van Hexrivieronsuksesvolle Voorbladnominasies/2020

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Regardt van den BerghDiepaartromboseDuitslandOnderhandelinge om apartheid te beëindigDiarreeDikdermDroogteJerusalemOsoonlaagEekhoringWikipediaMosambiekBoeberSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Volksrepubliek ChinaVarkgriepHomoniemKolorektale kankerNic de JagerTropiese sikloonHeupAfrikaanse naguilBrasiliaanse nasionale rugbyspanE-regeringSuid-KoreaHartApostoliese GeloofsbelydenisProvinsies van Suid-AfrikaCleopatra VIIGoogle MapsCyril RamaphosaPaarl GimnasiumSkilpadKlankverskynselsKwaZulu-NatalPG du PlessisSamestellende afleidingVermaakMenslike penisgrootteJohan StemmetVier temperamenteGalblaasMartin BesterSenuweestelselDemi Lee MooreOekraïneBelgiëMakazole MapimpiGeelsugSiberiëAnnelize van der RystNamibiëGriekelandNederlandPeniskankerMenslike skeletBorskankerBiljoenApostoliese GeloofsendingOlimpiese godeAdolf HitlerEkonomie van Suid-AfrikaBloutongsiekteDesiré GardnerBreingewasHerpes simplexNarsismeRefentse MorakeSuid-AfrikaAnale kankerDeelstate van die Verenigde State van AmerikaMarita Napier🡆 More