kopieregprobleme

Hierdie bladsy is bedoel vir die aanteken en bespreek van kopieregprobleme op Wikipedia; beide bladsye en prentjies.

As u 'n bladsy hier byvoeg, volg asseblief die instruksies by die afdeling "Kennisgewing".

In die geval waar 'n wysiging 'n kopieregskending is, maar die oorspronklike artikel was nie, moet die bladsy nie verwyder word nie. Die wysiging moet net ongedaan gemaak word.

Alternatiewe

Afgesien daarvan om 'n artikel hier aan te teken, kan u ook dievolgende doen:

  • Vervang die artikel met nuwe teks van u eie. Doen hierdie op 'n tydelike bladsy by [[Bladsynaam/Temp]] en los 'n boodskap by die besprekingsbladsy. As daar 'n fals alarm was, kan die twee saamgevoeg word.
  • Skryf aan die kopiereghouer om te hoor of hulle toestemming gegee het (en of hulle dit dalk self bygedra het).
  • Vra toestemming van die kopiereghouer. Onthou om ons lisensie te meld.

Aan kopiereghouers

As u glo Wikipedia skend u kopiereg, los gerus ook 'n boodskap hier. 'n Wysiging wat u kopiereg skend kan moontlik uit die wysigingsgeskiedenis verwyder word. Meld dit asseblief as u dit so wil hê.

Kennisgewing

Verwyder die teks van die artikel en vervang dit met {{Kopieregprobleem|url=}} en vervang "" met die webadres (of boek of artikel) wat die oorspronklike materiaal bevat. Voeg dan ook die artikel en die skakel na die bron by onderaan hierdie bladsy.

Lys van moontlike kopieregskendings

Voeg asb die inligting onder 'n subopskrif met die datum waarop u dit aanmeld, sodat dit maklik is om tred te hou met of genoeg tyd gegun is voordat die artikel uitgevee word. Los asb u naam deur --~~~ agteraan te plaas. Alle artikels wat Sjabloon:Kopieregprobleem in die teks het, behoort te wees in Kategorie:Moontlike kopieregskendings.

Vanaf http://www.acdp.org.za/about/history.asp. Nou al bietjie vertaal. Ook probleem by EN. --Alias 12:48, 10 11 2004 (UTC)

  • Bydraer het bygedra as lid van ACDP met toestemming (volgens bydraer). Iemand wat tyd het om te bevestig? --Alias 05:41, 16 11 2004 (UTC)
  • Nie seker nie maar dalk is een van hierdie twee artikels van die wet op outeursreg van toepassing? Die Nasionale Taaldiens moes tog sekerlik deur wetgewing daargestel gewees het, en daarom vermoed ek dat die meeste materiaal heeltemal wettig is, selfs al is dit woord vir woord vertalings.
      (6) (a) Die outeursreg in 'n lesing, adres of ander werk van 'n soortgelyke aard wat in die openbaar gelewer word, word nie geskend deur dit in die pers te reproduseer of deur dit uit te saai nie, indien sodanige reproduksie of uitsending vir 'n inligtingsdoel is.
      (8) (a) Outeursreg bestaan nie in amptelike stukke van 'n wetgewende, administratiewe of wetlike aard of in amptelike vertalings van sodanige stukke of in toesprake van 'n politieke aard of in toesprake gelewer tydens regsverrigtinge nie of in nuus van die dag wat slegs items van persinligting is nie.
      --RM 12:11, 16 11 2004 (UTC)
    • Ek dink dat deel van die saak is dat ons versprei onder die GFDL. Ek weet ook nie of hierdie tel as "amptelike stukke van 'n wetgewende, administratiewe of wetlike aard" nie. Sover ek weet word hierdie ook by Engels bespreek. --Alias 09:55, 17 11 2004 (UTC)

Afrikaanse digters

  • Daar is verskeie gedigte (ooglopend) verbatim geplaas by verskeie Afrikaanse digters se artikels sonder enige inhoud oor die digters self. Sien gerus die skakels vanaf Afrikaanse digters. My en Renier se pogings om reaksie van die bydraer te kry was tot dusver onsuksesvol. Anoniem bygedra vanaf Gebruiker:210.55.230.19 en Gebruiker:210.55.230.17. --Alias (iets soos 4 April)
    • Renier, jy het oorspronklik by GebruikerBespreking:210.55.230.19 gesê dat sommige van hierdie bydraes dalk wel al in die publieke domein is. Sal ons maar voortgaan en alles uitvee, of hoe gemaak? Ons het hierdies nou al veels te lank gelos. --Alias 11:38, 9 Jun 2005 (UTC)

DOM Produksies


Please have a look at Gebruikerbespreking:RAM#Biodiesel and delete all versions where content was copied without mentioning the main editors nor en:wp's article history. Thanks, DerHexer 12:28, 19 November 2007 (UTC)[antwoord]

Medaljes vir Massamoord

Sien besprekingsblad. Anrie (kontak) 16:10, 18 Desember 2008 (UTC)[antwoord]

Translation into Afrikaans of this page, which has no date, but an archive from 2011, before the article was created here, is at this location. (Sorry, ek praat nie Afrikaans nie.) Largoplazo (kontak) 23:16, 7 Mei 2015 (UTC)[antwoord]

    Somebody removed the copyright violation tag and asked me how I could add it when I don't speak Afrikaans. Well, I don't speak it, but I've studied it a little, and I speak a little Dutch and some German. (En ek kan 'n beetjie skryf, miskien: Ek praat 't nie maar ek het 't 'n beetjie gestudeer, en ek praat 'n beetjie nederlands en ook Duits. Maar julle kan zien dat 't nie zo goed is nie, en ek wou me nie skaam nie.) I've translated an article or two from Afrikaans to English on English Wikipedia, and I can read this article sufficiently well to be able to tell that at the time it was word for word a translation of the English original. Now, much of it still is. I've restored the tag. Largoplazo (kontak) 23:41, 19 Mei 2016 (UTC)[antwoord]

Tags:

kopieregprobleme Alternatiewekopieregprobleme Aan kopiereghouerskopieregprobleme Kennisgewingkopieregprobleme Lys van moontlike kopieregskendingskopieregprobleme Afrika Christen Demokratiese Partykopieregprobleme Nasionale Taaldienskopieregprobleme Afrikaanse digterskopieregprobleme DOM Produksieskopieregprobleme Biodieselkopieregprobleme Medaljes vir Massamoordkopieregprobleme Clarence van Riet Lowekopieregprobleme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mediese diagnoseWet op Bantoe-onderwysAgtervoegselPlantluisPlastiekGrondwet van Suid-AfrikaHartSaartjie BaartmanMeeueItaliëWynand du ToitLiefdeLetterkundeSwaelVrymesselaryPussy RiotEk is 'n Afrikaan (toespraak)YsterSeksposisieReënCarles PuigdemontTrappe van vergelykingHoofpynAnglisismeNicole StraussHefboomKommunismeSosiale mediaRookgewoonteLys van Afrikaanse skrywersKankerVerstedelikingAkademiaLeierWaatlemoenWoordeboek van die Afrikaanse TaalStikstofSpinnekopWorcesterNeerslagKonsonantVennootskapCholeraBosvarkWieg van die MensdomVlekvrye staalTelwoordInvloed van vigs op die ekonomieSonpaneelGeslagNatuurlike hulpbronLys van bekende Suid-AfrikanersTandbederfDroomKrokodilNatuurrampKinderregteStillewePoësieInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandOlifantDermpoliepDriedimensioneelJaarMenseregteSkoenlapperDirekte en Indirekte redeKimberleyWerkloosheidVroueregteNamibiëSlag van BloedrivierJak de PriesterCorioliskragLeeu🡆 More