| Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad. |
Sperdatum: |
17 September 2018 |
- Neutraal – Ek nomineer hiermee solank 'n vertaling van die Duitse voorbladartikel van 5 Junie 2018; ek hoop die leser sal die raakpunte tussen Afrikaans en Nederduits vind. En ook sy nut kan insien. Diegene wat Duits goed magtig is kan my vertalings nagaan (ek dink nou aan Voyageur, Jcwf, JMK en SpesBona en K175, en andere); ek het vertaalnotas gelos op die besprekingsblad. Daar is seker ook skakels wat ontbreek wat uitgelig kan word. Aangesien ons 'n Afrikaanse taalgemeenskap is (waarvan die publikum vernaamlik in Suider-Afrika voorkom), kan hier benede ⬇️, of op die besprekingsblad, aangedui word wat vir die lesers dalk onduidelik sal wees, soos Duitse staatsjargon. Beter nog – laat rooiskakels op die blad self. Veral Gebruiker:Aliwal2012 kan dan my taal proeflees; ek het gepoog om so natuurlik moontlik te skryf, maar die Duitse artikel het die vakterme en bewoording soveel keer ad nauseum herhaal, dit het my tot raserny gedryf – wees op die uitkyk vir stylbreuk. Die bronne het ek vir eers gelos soos ek hulle gekry het. Suidpunt (kontak) 15:01, 17 Augustus 2018 (UTC)[antwoord]
- Ondersteun – Nait soeze, maor doun! Jcwf (kontak) 18:52, 17 Augustus 2018 (UTC)[antwoord]
- Ondersteun – Baie interessant. Ek wens net dis ook 'n skoolvak in my deelstaat Brandenburg. Groete. -- SpesBona 21:19, 11 September 2018 (UTC)[antwoord]
- Ondersteun – ek het ietwat rooi skakels ingevoeg. – K. 1️⃣7️⃣5️⃣ (bespreking | bydraes) 22:57, 11 September 2018 (UTC)[antwoord]
Wiki: Voorbladbeeld week 38 2018 -- SpesBona 19:35, 16 September 2018 (UTC)[antwoord]
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article 2018, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.