bladsyverwydering/Hou

Die artikels op hierdie blad was oorspronklik vir verwydering genomineer, maar die Wikipedia gemeenskap het besluit dat hulle wel van waarde tot die ensiklopedie is.

bladsyverwydering/Hou

Bladsye wat die gemeenskap wel besluit het om te verwyder, kan besigtig word by Wikipedia:Bladsyverwydering/Verwyder.

>>> Voeg 'n nuwe bladsy by <<<
bladsyverwydering/Hou
Argief
2006 – 2008 2009 2010
2011 2012 2014
2015 2016 2017
2018 2019 2020
2021
Hoe word 'n argief aangelê?


Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.

Tom MacDonald

Gaan ons die toelaat? Bemarking op 'n skelm manier? Of het die man 'n identiteitskrisis? Groete! Oesjaar (kontak) 14:26, 8 April 2021 (UTC)[antwoord]

bladsyverwydering/Hou  Ondersteun, die bronne help nou nie juis om die feite te staaf nie. Oesjaar (kontak) 18:12, 17 Mei 2021 (UTC)[antwoord]

bladsyverwydering/Hou  Ondersteun, absoluut geen ensiklopediese waarde nie. Oesjaar (kontak) 18:47, 11 Julie 2021 (UTC)[antwoord]

bladsyverwydering/Hou  Hou, ek sien niks fout met die artikel nie! 'n Inligtingskassie, 4 verwysings en 2 eksterne skakels is verskaf. Dit het ook 'n mooi foto van die ingang van die skool. Hou maar! --bladsyverwydering/Hou  Aliwal2012 20:49, 11 Julie 2021 (UTC)[antwoord]

  • bladsyverwydering/Hou  Ondersteun - dis 'n lang artikel met net een bron en geen weergawes in ander tale nie. Dit lyk vir my soos iets waarop daar kopiereg sal wees. ~ Burgert (kontak) 11:29, 12 Augustus 2021 (UTC).[antwoord]
  • bladsyverwydering/Hou  Ondersteun - Ek vermoed plagiaat. Groete! Oesjaar (kontak) 12:02, 12 Augustus 2021 (UTC)[antwoord]
  • bladsyverwydering/Hou  Gekant, totdat (of indien) die kopiereghouer ‘n klagte daaroor instel. Die “boek” (net 49 bladsye volgens Google Books) is deur die Nasionale Kultuurhistoriese en Opelugmuseum uitgegee. Hoop die museum is meer ingestel op die bewaring van geskiedkundige inligting eerder as die geld wat 'n 49 bladsy boek kan inbring. Is tog ‘n interessante artikel en kan miskien intussen ietwat aangepas word om weg te kom van die moontlike plagiaat vraagstuk. Sobaka (kontak) 15:32, 12 Augustus 2021 (UTC)[antwoord]

Tags:

Wikipedia:BladsyverwyderingWikipedia:Bladsyverwydering/Verwyder

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Neurenberg-verhoreAfrikaansAmandelVeeartsLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierHeuningbyEwenaarBloeddrukErfenisdag (Suid-Afrika)Hoërskool Outeniqua2024 Chinese Grand PrixNag van die lang messeGasWaarheid-en-versoeningskommissieBaarmoederNelson MandelaWaterpokkiesJohan BadenhorstPubiese hareBevolkingIdioomKonsentrasiekampJo BlackWoestynVlekvrye staalAtlantiese OseaanNederlandsGroepsgebiedewetKoekie (rekenaarwetenskap)JudaïsmeKongo-krisisZack du PlessisTsoenamiAngssteuringVerstedelikingKonjunktivitisWikiquoteHeuningVlinderAnglo-BoereoorlogBelastingVolstruisPlantHoutRekenaarBlaaskankerStres in hoërskoolWoordsoortElzette MaarschalkBlaarMuishondMondAAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidNeologismeOntkiemingLys van politieke partye in Suid-AfrikaOnderwerp (taalkunde)ApartheidHoofkarakterJoseph LynchLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesHidroëlektrisiteitRonelda KamferHeupVleilandAnilingusRina HugoMusieksimboleNiersteenSwaweldioksiedIronieMonopolieKoos BekkerKletsrym🡆 More