autowikibrowser

AutoWikiBrowser afgekort AWB, is 'n semi-outomatiese MediaWiki-redigeerder vir Windows 2000/XP/Vista/7/8/8.1/10 wat ontwerp is om klein, herhalende takies vinniger en makliker af te handel.

autowikibrowser
Die AutoWikiBrowser

Dis basies 'n webblaaier wat 'n nuwe bladsy outomaties oopmaak sodra die vorige gestoor is. Wanneer die program opdrag gegee word, stel dit veranderinge voor (uitleg, tikfoute) wat as "klein wysigings" kwalifiseer.

Die AutoWikiBrowser kan 'n lys artikels saamstel gebaseer op die inhoud van een of meerdere kategorieë, "skakels hierheen", die wikiskakels op 'n bladsy, 'n tekslêers, 'n Google-soektog, 'n gebruiker se dophoulys, 'n gebruiker se bydraelys of 'n Wikipedia-soektog.

Die bronprogram is beskikbaar onder die GPL-lisensie en is in C# geskryf. Daar is 'n AWB-IRC-kanaal by irc.freenode.net — #AutoWikiBrowser.

Eksterne skakels

Tags:

MediaWiki

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkuinsstreepJohannesburgWaterbesparing in Suid-AfrikaWikimedia-stigtingDriedimensioneelHolocaustWet op NaturellengrondRoofvoëlAngina pectorisAsemhalingDesimale breukePampoentjiesSeisoenHartversakingVingerseksWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVoëlDistillasieIntensiewe vormReënvalbepalingVaginaTropiese sikloonLys van Afrikaanse rolprenteKasteel die Goeie HoopLys van elemente volgens simboolWolkHeupReg tot ‘n gesonde omgewingGeskiedenis van erotiese afbeeldingsSwartbewussynsbewegingKrugerwildtuinSonnestelselAkuutKlem-in-die-kaakMartin Luther King jr.AborsieLys van Kaapstad se voorstedeOogCovid-19-pandemieNedersettingAfrikaanse WikipediaTandbederfVormBloeddrukKonflik (proses)Gregoriaanse kalenderPriemgetalVaste stofHemelvaartKommunismeJazzKunsmatige intelligensieLys van visseXenofobieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaJeuksiekteSatellietGamelanEkonomie van Suid-AfrikaGoogleDramaPropagandaVerenigde State van AmerikaAntisemitismePuberteitImpakte van toerismeDroogtePoësieHandbalYsterWitbloedselBoomPornhubKaliumPaulus van Tarsus🡆 More