Die Bergsipres (Widdringtonia nodiflora) is 'n boom wat deel is van die Afrikasederbome en ook die wydverpreiste.
Die boom is die enigste spesie in die familie wat weer uitloop na brande. Hierdie boom kan to 10 m hoog word maar dit is die uitsondering. Die boom hoofsaaklik in fynbos en bergagtige grasveld voor.
Bergsipres | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | Pinales |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | W. nodiflora |
Binomiale naam | |
Widdringtonia nodiflora (L.) Powrie, (1972) | |
Sinonieme | |
|
Die boom is inheems aan Eswatini, Mosambiek, Malawi, Suid-Afrika en Zimbabwe.
Die boom se FSA-nommer is 20
Die spesie het 34 sinonieme:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Bergsipres, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.